Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

leraars beweeg (Amptelike nuus – 04 Julie 2025)

BEROEP AANVAAR

Dr HJ (Hein) Wiegand van Capitalpark-Concordia na Hopefield.

WES-KAAPLAND

BEVESTIGING

Dr Heinrich J Wiegand van Pretoria het die beroep na NG Gemeente Hopefield aangeneem. Hy word op Sondag, 3 Augustus 2025 in sy amp bevestig en sy intreepreek sal plaasvind op 10 Augustus 2025. (Willa Kapp, skriba/kassier NG Kerk Hopefield Draers van Hoop, 30.06.2025).

GOUDLAND
SINODESITTING

Kennisgewing van gewone sinodesitting: Sinode Goudland 13-15 Oktober 2025 te ATKV Buffelspoort. Navrae Ds Anton Mieny, uitvoerende amptenaar/skriba, moruti.mieny@ngkgoudland.org.za, 083 654 0806.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top