Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Elders gesien: Konferensie vir nadenke oor die Belydenis van Nicea: 12-13 Augustus

Konferensie deur Werkgemeenskap Historiese Teologie (SA) sal 12-13 Augustus by Gemeente Pretoria-Oos plaasvind met die tema: Nadenke oor die Belydenis van Nicea.

Laai die program HIER af.

Die bogenoemde konferensie (word) beplan in samewerking met die Departement Sistematiese en Historiese Teologie van die Universiteit van Pretoria, het NHKA se Blitspos vroeër vanjaar berig. 

 

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top