Jan Lubbe | Uit my kerkdagboek: Het ons geskiedenis ons iets te leer oor moed?
Berg-en-Dal, ons gemeente hier in die ou Tempevallei aan die noordekant van Bloemfontein, voltooi vanjaar haar sewentigste rondte om die son. Gestig op ’n Saterdagaand in September 1956, die 22ste, juis toe die dag-en-nag-ewening gebeur het. In hierdie eerste helfte van ons gedenkjaar word die verhale uit die ou tyd dus opgediep, soos oor ons […]
Jan Lubbe | Uit my kerkdagboek: Het ons geskiedenis ons iets te leer oor moed? Lees verder
Op die kerkstoep














