Liefde in die tyd van Korona
’n Boek wat in hierdie vreemde Covid-19-jaar vir my ’n soort begeleidende teks was, is Scot McKnight se Reading Romans backwards. Miskien sê die titel al iets oor die manier waarop ons vanjaar uitgedaag is: om as ’t ware “van agter af” – vanuit die toekoms – te leer om op ’n radikaal nuwe manier […]
Liefde in die tyd van Korona Lees verder
Op die kerkstoep


















