’n Weerlose gemeenskap rondom die kruis
In die kuns van die Middeleeue, die Renaissance en die Reformasie het geloof en die Godsvraag redelik onproblematies aan die orde gekom. Bybelse tonele is wel op verskillende wyses en vanuit uiteenlopende perspektiewe uitgebeeld. Die byna vanselfsprekende veronderstelling was egter deurentyd dat die uitbeelding van Bybelse gegewens en religieuse temas toegang verleen tot die verstaan […]
’n Weerlose gemeenskap rondom die kruis Lees verder
André Bartlertt


