Getalle: Dalk is kleiner ook goed
Die afname in die NG Kerk se lidmaatgetalle was die afgelope tyd weer in die nuus. Hoe verander die grootte van die NG Kerk en waarom is dit belangrik om te weet watter veranderinge in die kerk se lidmaatprofiel plaasvind? Die kerk het al vir die laaste paar jaar minder as ’n miljoen lidmate en […]
Getalle: Dalk is kleiner ook goed Lees verder
Op die kerkstoep





