Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Op die kerkstoep

Gesoek: Leiers wat ’n verskil maak

Ons het outentieke leiers nodig wat werklik ’n verskil kan maak! Leierskap in die wêreld waarin ons vandag leef, word dikwels gekenmerk deur ’n kultuur van selfverheerliking, soeke na mag, charisma en diepgaande vrydenke wat integriteit en waardes vervang met ’n materialistiese en egosentriese behoeftebevrediging as leefstyl. Die waarheid word verruil vir die leuen. Die […]

Gesoek: Leiers wat ’n verskil maak Lees verder

Op die kerkstoep

Teologiese opleiding in die hart van die kerk

Die onselfsugtige en opofferende liefde van ’n ma vir haar kind het my nog altyd aan­ge­gryp. Die opwinding voor die geboorte en die voorbereiding … en dan die geboorte. Vreugde en trane. Maar hier hou dit nie op nie, want dit is jare­lange en liefdevolle versorging op die pad na vol­wassenheid. Daar word in fisiese,

Teologiese opleiding in die hart van die kerk Lees verder

Op die kerkstoep

Die kerk se protesstem

Die NG Kerk neem op ’n gereelde basis aan openbare diskoerse deel as deel van sy pro­fe­tiese taak. Onlangse voorbeelde hier­van is die kerk se kommentaar op voorgenome wetge­wing oor haatspraak, die regulering van godsdiens en wysigings ten opsigte van die Skolewet. Meestal is daar waardering vir die profetiese rol wat die kerk in die

Die kerk se protesstem Lees verder

Op die kerkstoep

Kerkbode wil die Here en die kerk dien

[aesop_character img=”https://kerkbode.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/2/2018/01/Neels-Jackson1.jpg” caption=”Neels Jackson, redakteur van Kerkbode.” align=”right” width=”250px” force_circle=”off” revealfx=”off”] “Jesus is die Here.” Dit is die belydenis waarmee ek die heel eerste hoofartikel begin het wat ek in Januarie 2014 as nuwe redakteur vir Kerkbode ge­skryf het. Dit was die uitgangspunt toe, dit was deur­lopend die afgelope vier jaar die uitgangspunt, en dit

Kerkbode wil die Here en die kerk dien Lees verder

Op die kerkstoep

Moet ons ‘replace’ of ‘fix’?

Die meeste van ons kry gereeld die een of ander tekenprentjieverhaal in die sosiale media. So ontvang ek ’n kosbare verhaaltjie verlede week van ’n ou skoolvriend. In die verhaaltjie stap ’n ouma met haar kleinkind in die straat af. Die kleindogter vra haar ouma: “How did you manage to be married for sixty years?”

Moet ons ‘replace’ of ‘fix’? Lees verder

Op die kerkstoep

Op watter vraag is die evangelie die antwoord?

Die Refo500 vieringe is verby. Het die her­denking sin gemaak en iets blywends by ons te weeg gebring? Het Luther se vraag: “Waar vind ek ’n genadige God?” nie heeltemal irrelevant geword nie? Meer nog: het die vraag na relevansie nie irrelevant geword nie? In die kerk hou ons ons eindeloos lank besig met die

Op watter vraag is die evangelie die antwoord? Lees verder

Op die kerkstoep

Reformasievieringe moet ons help reformeer

Die jaar 2017 is vir die NG Kerk ’n baie be­lang­rike jaar. Ons herdenk saam met ander Protestantse kerke die 500-jarige bestaan van die Reformasie. Kerklik gesproke, is hierdie ’n belangrike geleentheid vir ons bestaan. Die afgelope paar jaar was dan ook besonders met al die vieringe rondom die Reformasie. In 2009 is Calvyn se

Reformasievieringe moet ons help reformeer Lees verder

Op die kerkstoep

Andrew Murray help ons om onsself te verstaan

Met die beplanning van die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit in Wellington het ek baie gelees wat deur en oor Murray geskryf is. Ek het telkens gevoel ek verstaan myself en die kerk waaraan ek behoort, beter. Vir baie is ons ’n enigma, ’n veelkantige kerk wat dik­wels teenstrydighede huisves wat ongeken is in die

Andrew Murray help ons om onsself te verstaan Lees verder

Op die kerkstoep

NGK deel van dieper eenheid

Die ondertekening van die Wittenberg-ver­kla­ring op 5 Julie 2017 was die hoogtepunt van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) se Algemene Vergadering. Dit is ’n wonderwerk dat Gereformeerdes en Kato­lie­ke mekaar kon vind oor een van die belangrikste leerstellings, naamlik dat ’n mens slegs deur geloof en Christus se genade gered kan word. Die tema

NGK deel van dieper eenheid Lees verder

Op die kerkstoep

Om ’n alternatiewe wêreld te leef

Die Gender-eenheid by Stellenbosch Universiteit is gebore uit ’n diep oortuiging dat dinge anders kan wees. Dat ’n wêreld moont­lik is waar mans en vroue, gays en lesbiërs sowel as hulle heteronormatiewe broers en susters, wit, bruin en swart individue, tuis mag voel en die ruimte het om werklik te kan floreer. Dit is ’n

Om ’n alternatiewe wêreld te leef Lees verder

Op die kerkstoep

‘Ek bid dat hulle een sal wees’

In die jaar van Reformasie 500 is goeie algemene verhoudinge tussen ons mense en tussen verskillende kerke een van ons groot fokusareas. Om groter geloofseenheid en samewerking tussen ge­loofs­gemeenskappe en kerke te bevorder en te vestig. Reformasie 500 roep onmiddellik die geskiede­nis van die reformasie, maar ook die verhouding tus­sen die Katolieke Kerk en die

‘Ek bid dat hulle een sal wees’ Lees verder

Op die kerkstoep

Luister fyner na die fluisterstem

Waarom het ons soveel spanning by die afgelope twee Algemene Sinodes ervaar? Is dit nie juis die plek waar gelowige afge­vaar­digdes na die tyd eenstemmig moet getuig van die Here se teenwoordigheid nie? Miskien ervaar ons nog iets van die stuiptrekkings van die modernisme waar mense mekaar met goeie rasionele argumente probeer oortuig het. Ons

Luister fyner na die fluisterstem Lees verder

Op die kerkstoep
Scroll to Top