NG Kerk lui om te dink?
“Die professore praat te geleerd”. “Is dit net professioneel-opgeleide teoloë wat die Bybel mag uitlê?” “Om konteks, historiese verstaan, literêre genre, die konteks van die Bybelleser deel van die lees en interpretasie van die Bybel te maak, maak dinge net te gekompliseerd”. “Die afstand tussen dosente aan teologiese fakulteite en die kerk is te groot”. […]
NG Kerk lui om te dink? Lees verder
Op die kerkstoep


