Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Durbanville NG Gemeente het met ’n feestelike langtafelete voor die kerk hulle jaarlange viering van 200 bestaansjare begin. Foto's: Wilmi Wheeler

Elders gesien | In beeld – Durbanville gemeente se feestelike begin van 200ste bestaansjaar

Durbanville NG Gemeente het ’n feestelike langtafelete in die straat voor die kerk gehou. Hierdie was die eerste van talle geleenthede beplan om vanjaar hierdie gemeente se 200 bestaansjare te vier. Op Vrydag 6 Februarie het Kaapstad se burgemeester tot groot vermaak van die 200 gaste in ’n koets opgedaag om by hulle aan te sluit. Wilmi Wheeler van VrydagNuus was daar.

Lees gerus haar beskrywing van die aand geïllustreer met prag-foto’s op Kaapkerk se webblad.

 

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top