Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Vakature | Musiekleier: Voetspore Gemeenskapskerk (NG Lyttleton Oos)

Dié advertensie verteenwoordig die standpunte van die adverteerder en nie noodwendig dié van Kerkbode nie.

VOETSPORE GEMEENSKAPSKERK 

(NG LYTTELTON OOS) 

Die kerkraad van Voetspore Gemeenskapskerk wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.

VAKATURE: MUSIEKLEIER

Sluitingsdatum: 16 Januarie 2026.

Dienstermyn: Jaar tot jaar met drie maande proeftydperk ingesluit.

Gemeenteprofiel: NG Gemeente.

Musikale vereistes:

  • Grondige kennis van musiekteorie en verskillende musiekstyle.
  • Vaardigheid in minstens klavier en/of orrel.
  • Ervaring om klein/mediumgrootte musiekgroepe te lei.
  • Musiek te kan reël, transponeer en aanpas vir verskillende stemme/instrumente.
  • Goeie stemgebruik en vaardigheid om sang te lei.

 

Vergoeding en voordele: 

Markverwante vergoeding, aan die hand van ervaring en diensure.

Aansoek: Vorm sal met telefoniese/e-pos aansoek ge-epos word.

Diensaanvaarding: 1 Maart 2026.

 

Navrae: 

Madelaine Steyn (skriba) by 069 127 6950 / 012 664 4458.

Marelize Bothga (bedieningsleier) 082 560 9260.

E-pos:  info@voetspore.org vir CV en navraag.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’ aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top