Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Reivilo: Leraar termynpos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Die kerkraad van Reivilo nooi gelegitimeerde persone uit om aansoek te doen vir die pos te Reivilo.

Vakature: Leraar termynpos

Gemeenteprofiel:

Reivilo is ’n plattelandse gemeente behorende tot die Sinode van Noord-Kaapland. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit ’n boerderygemeenskap met 140 lidmate.

Leraarsprofiel: Soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde.

Vergoeding en voordele:

Onderhandelbaar. ’n Ruim pastorie is beskikbaar. Reiskoste word betaal vir werklike kilometers gery teen SARS-tarief.

Dienstermyn: Twee jaar termynpos met moontlikheid om te verleng.

Aansoek: Kan gestuur word na e-pos: ngkerkreivilo@yahoo.com

Sluitingsdatum: 20 Junie 2026.

Navrae: Ds Kobus van Schalkwyk 082 878 0616.

Oudl Dries Scholtz 082 338 4726.

Oudl Hannes van den Berg 082 925 4051.

Reiskoste sal betaal word vir suksesvolle aansoekers wat genooi word vir ’n onderhoud.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top