Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Dr Pieter Visser (regs) van NG Wierdapark gesels met dr Siegfried Louw, Predikant in Sinodale Diens (Sinode van Wes-Kaapland), oor die tema van selfversorging in 'n podsending gemik op "leraars, mense in versorgende rolle en almal wat die welstand van hul gemeente se leraar op die hart dra," volgens die vervaardigers.

Selfversorging van leraars: hoe om beter na jou eie welstand om te sien

Elders gesien: In hierdie podsending wat die NG Kerk Algemene Sinode se kommunikasiespan vervaardig het by die afgelope Predikante SAAMkoms gesels Pieter Visser en Siegfried Louw “oor selfversorging van leraars: hoe om beter na jou eie welstand om te sien te midde van die daaglikse verantwoordelikhede van die bediening.

Luister na nog uitsendings via HIERDIE skakel.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Gesels saam

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Scroll to Top