Wat moet ek weet as ek ’n idee het vir ’n podcast show? So drie jaar terug het KaapKerk in samewerking met Kerkbode die Klank Kompas-platform geloods as ’n toeganklike tuiste vir geloofsinhoud in klank. In hierdie episode gesels DJ Muller (KaapKerk) en Heléne Meissenheimer (Kerkbode Kollig) ondermeer oor wat hulle ontdek het rondom voorbereiding en vrae, die kuns van luister en die tegnologie wat hulle gebruik.
Geborg
