Brief: Soms is oorlog die enigste manier om vrede te herstel
Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Diverse skrywes rakende oorlog en vrede het betrekking. In The Daily Maverick van 15 April 2026 sê kardinaal Stephan Brislin dat daar verby die politiek ’n dieper vraag lê, een wat elke leier en elke burger in die gesig staar: “Hoe bereik ons vrede en die morele herstel (Brislin noem […]
Brief: Soms is oorlog die enigste manier om vrede te herstel Lees verder
Briewe














