Gay-debat: Dié lys met sondes beskryf losbandigheid en afgodsdiens – Gert Steyn
Lyste soos dié 1 Korintiërs 6:9 behoort binne die konteks van die Grieks-Romeinse agtergrond van die eerste eeu n.C. gelees te word, skryf Gert Steyn. Lees ook Hannes Schulz se bydrae vir ‘n ander perspektief: Die Bybel omskryf die sonde duidelik Die homoseksualiteitsdebat is ten diepste ‘n debat wat die kompleksiteit van Skrifgesag en Skrifverstaan […]
Gay-debat: Dié lys met sondes beskryf losbandigheid en afgodsdiens – Gert Steyn Lees verder
Die gay-debat Rubrieke
