In 1 Korintiërs 6:9-11 en 1 Timoteus 1:9-10 lys Paulus ’n waarheidspieël van dinge wat ’n gelowige nie mag doen nie. Die Korintiërs se lys van “’n mens wat onreg doen” is: onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers (pornoi) of mense wat homoseksualiteit beoefen (malakoi oute arsenokoitai) of diewe of geldgieriges of dronkaards of kwaadpraters of bedrieërs, skryf Hannes Schulz.

Gay-debat: Met dié lyste omskryf die Bybel die sonde duidelik – Hannes Schulz

Die Bybel omskryf die sonde duidelik, sê Hannes Schulz in dié bydrae oor die lyste van sondes wat in 1 Korintiërs 6:9 en 1 Timoteus 1:9-10 genoem word.  Lees ook Gert Steyn se bydrae vir ‘n ander perspektief: Dit was losbandigheid en afgodsdiens In Jesus se voetspoor skryf ek geen homoseksuele persoon af nie, maar […]

Gay-debat: Met dié lyste omskryf die Bybel die sonde duidelik – Hannes Schulz Lees verder

Die gay-debat Rubrieke