Voort met die gay-kwessie?
Ds Stef Skeen van Durbanville skryf: Die kernvraag wat die burgerlike samelewing en die lidmate dringend van die kerk vra en wat deur die kerk eerlik beantwoord moet word, is: Is homoseksualiteit sonde of nie? Is dit ’n oortreding van die wet van God of nie? Die antwoord hierop kan net gevind word by God […]
Voort met die gay-kwessie? Lees verder
Briewe Die gay-debat












