Die reël bestaan nie
Jacques Louw, prokureur van Kaapstad, skryf: Ek voel dit is my plig om te reageer op dr Chris van Wyk (“Kerkbode mag nie“, 28 Julie 2017) aangesien dit ’n eeu-oue wanopvatting voortdra. Uit die staanspoor moet ek verduidelik daar is nie in ons reg ’n sub judice-reël nie. Daar is wel, na die beste van […]
Die reël bestaan nie Lees verder
Briewe Die gay-debat











