Bevrydende Waarheid
Gerrit Engelbrecht lewer ‘n bydrae tot die teologiese gesprek oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag. Vir ‘n rukkie tydens en na die Algemene Sinode van 2015 het die NG Kerk daarin geslaag om kerk te wees soos Willie Jonker dit verwoord het: “Wanneer die Heilige Gees die kerk in ‘n uur van beslissing aanraak, […]
Bevrydende Waarheid Lees verder
Artikels Die gay-debat















