Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

SGV: ‘Piper het wysheid hieroor’

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Chris Visser skryf:

Die aktuele uitdaging van homoseksualiteit en die vasge­looptheid waarin die NG Kerk hom tans bevind, verwys.

Ek lees onlangs John Piper se boek hieroor. (Luister gerus ook na sy twee preke oor Romeine 1). Hulle het jare terug reeds die uitdaging moes hanteer wat ons vandag mee vasgeloop sit. Dalk moet ons die debat weg van ons persone vat en mekaar uitdaag om na iemand soos Piper te luister.

Hy beïndruk ’n mens geweldig met sy klem om God se eer en heerlikheid bo alles te stel.

Verder gee hy Bybelse praktiese riglyne aan mense wat hiermee worstel, aan ouers en familie en aan die kerk. Kom ons leer daaruit ter wille van die eer van God bo alles.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top