Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Aktueel

Chris van der Westhuizen: Ons het skaam geword vir die Woord van God

Chris van der Westhuizen van Bloemfontein skryf: As ’n Christen het ek opgemerk dat daar ’n stryd is om politieke argumente te maak sonder om op die Bybel staat te maak. Dit is veral duidelik in besprekings oor aborsie en selfdegeslaghuwelike. Dit is moeilik om ’n argument te formuleer wat nie op godsdienstige oortuigings staatmaak […]

Chris van der Westhuizen: Ons het skaam geword vir die Woord van God Lees verder

Aktueel Briewe

Mag ’n mens bid dat God ’n lydende ‘kom haal’? (en ander vrae vanuit die dood se skadu)

Elisabeth Kübler-Ross het ons baie gehelp toe sy in haar 1969 boek On death and dying die proses beskryf het waardeur mense gaan wat verlies of dood verwerk, hulle eie of dié van ʼn geliefde, skryf dr Christo Benadé: van ontkenning tot aanvaarding. Stef Bos het ’n pragtige lied, “te groot vir woorden”, geskryf. In

Mag ’n mens bid dat God ’n lydende ‘kom haal’? (en ander vrae vanuit die dood se skadu) Lees verder

Aktueel

Simposium oor Afrikaans – Moedertaal en Geloofstaal – vir 11, 12 Augustus beplan

Merk voorlopig die geleentheid in u dagboek. Meer inligting oor die skedule sal volg: 11, 12 AUGUSTUS 2023, Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit in Wellington Die Afrikaanse Taalraad en Hugenote Kollege nooi akademici, filosowe, kerkmense en ander belangstellendes om saam te dink en droom oor Afrikaans as geloofstaal. Die simposium vind plaas in die pragtige

Simposium oor Afrikaans – Moedertaal en Geloofstaal – vir 11, 12 Augustus beplan Lees verder

Aktueel Verklarings

Bernhard Ficker: Oor Koinonia en die bose

Bernhard Ficker van Somerset-Wes skryf: Ek en andere het onlangs teruggekeer van die eerste Koinonia Sinode van NG gemeentes wat saam op weg is na kerkreformasie wat van 3-4 Mei in Vanderbijlpark gehou is. Op pad soontoe het ek gewonder watse besprekings oor die duiwel se bestaan, al dan nie, by hierdie sinode sou plaasvind.

Bernhard Ficker: Oor Koinonia en die bose Lees verder

Aktueel Briewe

Theo Danzfuss skryf: Waar is die goeie ou dae toe die kerk se debatte nog gegaan het oor: ‘Wat leer die Woord?’

Ek verwys na Kerkbode se verslag van Dag Drie van Wes-Kaap sinode wat handel oor die huwelik en seksuele. Getrou aan Wes-Kaapland se “ruim huis” filosofie wat veel ruimer is as die Woord van God, en hulle gevaarlike stokperdjie van “teologiese diversiteit”, was die primêre vraag in die sinode se verslag oor die huwelik en

Theo Danzfuss skryf: Waar is die goeie ou dae toe die kerk se debatte nog gegaan het oor: ‘Wat leer die Woord?’ Lees verder

Aktueel Briewe

Pieter Verster: Gesprek oor bose tog nodig en belangrik

Pieter Verster van Bloemfontein skryf: Prof Anton van Niekerk se bydrae in Die Burger (25-04-2023:10) oor die Duiwel kan nie onbeantwoord gelaat word nie. In navolging van Bultmann verwerp hy veral die verhale van Genesis 1 – 3 as mites. Hy het ook beswaar daarteen dat die Vrystaatse sinode van die NG Kerk daaroor besin.

Pieter Verster: Gesprek oor bose tog nodig en belangrik Lees verder

Aktueel Briewe

Theo Badenhorst: Wat het die NG Kerk nou nodig?

Theo Badenhorst van Brackenfell skryf: Ons nader weer die Pinkstertyd in die NG familie. Dit is ook ’n geleentheid om na te dink oor die identiteit van ons NG Kerk, waaroor daar baie gedink en gesê word oor die afgelope jare. In die verlede is die NG Kerk deur sommige op ander maniere gekenmerk as

Theo Badenhorst: Wat het die NG Kerk nou nodig? Lees verder

Aktueel Briewe

Theo Danzfuss skryf: Moenie beplande Koinonia Sinode verkeerd verstaan nie

Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: As daar een ding is wat ek in my bediening van meer as 40 jaar in die NG Kerk geleer het, dan is dit hoe belangrik korrekte en duidelike formulering is. Een van die grootste skeurings in die kerkgeskiedenis was ’n skeuring tussen kerke van die Ooste en die Weste.

Theo Danzfuss skryf: Moenie beplande Koinonia Sinode verkeerd verstaan nie Lees verder

Aktueel Briewe

Dawie de Wet skryf: Die kernprobleem in die NG Kerk

Dawie de Wet van Wilowmore skryf: Die afgelope sinodesitting van die NG Kerk in die Vrystaat het weereens die skerp verdelingslyne in die kerk blootgelê maar weer die kernprobleem misgekyk: Die belydenis wat elke predikant met legitimasie onderteken – die ooreenkoms wat verseker dat almal dieselfde glo. Prof PA Verhoef het besef dat daar van

Dawie de Wet skryf: Die kernprobleem in die NG Kerk Lees verder

Aktueel Briewe

Theo Danzfuss skryf: Vrystaat Sinode stel teleur

Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: Met groot verwagting het ons gehoop dat Vrystaat Sinode op 18 April meer lig sou gee vir ons pad van reformasie. Wat ’n teleurstelling dat ons net maar weer herinner word aan Koos Du Plessis se lied: “Swerwers sonder rigting; Soekers wat nooit vind; En eindelik was almal maar; Kinders

Theo Danzfuss skryf: Vrystaat Sinode stel teleur Lees verder

Aktueel Briewe

Henrietta Klaasing skryf: Dink na oor die Kerk van die toekoms!

Henrietta Klaasing van Groblersdal skryf: “Is die universiteite in Suid-Afrika hoegenaamd die regte plek om NG predikante op te lei?” Gerhard Griesel vra hierdie belangrike vraag (Kerkbode, 11.04.2023) en kyk na teologiese opleiding uit die oogpunt van die lidmaat. Ek kan my vereenselwig met sy siening. Die eienskappe wat hy voorstel vir teologiese dosente is

Henrietta Klaasing skryf: Dink na oor die Kerk van die toekoms! Lees verder

Aktueel Briewe

Chris Smith skryf: Watter soort liefde wen deesdae?

Chris Smith van Westonaria skryf: Ek verwys na die artikel van Johan van der Merwe: “Liefde wen .. Is dit nog so” Ek stem saam daarmee dat die liefde moet wen. Die teenstelling agter die artikel, is egter subtiel en baie misleidend. Dit impliseer dat die besluite wat goedgekeur is die enigste keuse is wat

Chris Smith skryf: Watter soort liefde wen deesdae? Lees verder

Aktueel Briewe

Hoffie Hofmeyr skryf: Waarheen is die ASM op pad: Hoop of wanhoop?

Prof Hoffie Hofmeyr van Pretoria skryf: Dit is met groot teleurstelling dat ek as lojaal-kritiese kerkhistorikus kennis geneem het uit verklarings, beriggewing en persoonlike indrukke vanaf teenwoordiges by die pasafgelope ASM-vergadering oor die gang van sake aldaar. Ek dui slegs enkele indrukke kortliks soos volg aan, waarna ek met ’n opregte pleitrede aan die adres

Hoffie Hofmeyr skryf: Waarheen is die ASM op pad: Hoop of wanhoop? Lees verder

Aktueel Briewe

Hoe missionaal kan ’n mens wees as jy nie eens verenig kan lewe met jou eie ‘Sendingkerk’ (tans VGK) nie?

Johann Theron van Kraaifontein skryf: Na aanleiding van die brief “Om kerke te bou op ’n rasbasis is liefdeloos”, moet ’n mens dalk daarop wys dat dit nie slegs liefdeloos is nie – maar sonde. Die Wes-Kaapse Sinode het reeds by meer as een geleentheid besluit dat die Belydenis van Belhar Skriftuurlik is. Die belydenis

Hoe missionaal kan ’n mens wees as jy nie eens verenig kan lewe met jou eie ‘Sendingkerk’ (tans VGK) nie? Lees verder

Aktueel Briewe

ASM: ‘Bid vir politieke leiers, beskermingsdienste, regbank, fluitjieblasers en slagoffers van misdaad, korrupsie en geweld’

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het tydens sy vergadering van 28 Februarie tot 2 Maart opnuut besin oor ons roeping in ons lande en ons verbintenis aan die waardes van menswaardigheid, geregtigheid en ’n opregte omgee vir almal met wie ons hierdie tyd en konteks deel, luidens ’n voorstel deur dr Leon M Foot (sekondant:

ASM: ‘Bid vir politieke leiers, beskermingsdienste, regbank, fluitjieblasers en slagoffers van misdaad, korrupsie en geweld’ Lees verder

Aktueel Verklarings

Dominees! Hoekom so baie grade agter julle name?

Gerrie de Lange van Middelburg, Mpumalanga skryf: Hoekom is elke tweede dominee ’n doktor? Is dit vir status, ’n beter salaris of vir wat? Hoekom so baie tyd mors vir verdere naslaanwerk, navorsing, ens, om ’n doktorsgraad te verwerf? Het ’n dominee tyd vir sulke dinge? Party het selfs twee doktorsgrade! G’n wonder die evangelie

Dominees! Hoekom so baie grade agter julle name? Lees verder

Aktueel Briewe

Johan van Noordwes skryf ook: Oor huwelik, selfdegeslagverbintenisse en selibaat

Johan van Noordwes skryf: Ek wil graag die volgende twee opmerkings maak ten opsigte van die skrywe van die ASM oor die 2019-besluit rakende selfdegeslagverhoudings:   Punt 1.1 vra die AS dat die gesprekke “eerlik en broos moet bly vanuit die eie posisie”. Ek is onseker wat hulle hiermee bedoel, maar dit klink soos “standpuntepistemologie”.

Johan van Noordwes skryf ook: Oor huwelik, selfdegeslagverbintenisse en selibaat Lees verder

Aktueel Briewe

Selfdegeslagverbintenisse: Alle gesprekke help ASM ‘om tot groter helderheid oor die betekenis en implikasies van die 2019-besluit te kom’

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het deur die afgelope vier jaar “terdeë onder die indruk daarvan gekom dat die AS- 2019 se besluit oor selfdegeslagverbintenisse uiteenlopende reaksie in ons kerkverband ontlok het,” luidens ’n verslag* wat uitgereik is in aanloop tot die ASM-vergadering wat van 28 Februarie tot 2 Maart in Kemptonpark sal plaasvind.   “Daar

Selfdegeslagverbintenisse: Alle gesprekke help ASM ‘om tot groter helderheid oor die betekenis en implikasies van die 2019-besluit te kom’ Lees verder

Aktueel Verklarings

Pieter Verster skryf: ‘Jesus op grond van die Skrif waarlik God én mens’

Pieter Verster van Bloemfontein skryf: Die belydenis dat Jesus Christus die Seun van God waarlik God is wat mens geword het, sonder sonde, is vir die kerk essensieel. Dit is nie ’n saak waaroor daar maar soos oor die vrou in die amp, of oor die LGBTQ+-debat geredeneer kan word nie. Dit raak die hart

Pieter Verster skryf: ‘Jesus op grond van die Skrif waarlik God én mens’ Lees verder

Aktueel Briewe

Jannie van Eeden skryf: Wees bedag op die vele met gehoorprobleme

Jannie van Eeden van Die Oog-aftreelandgoed skryf: Een van die vyf sintuie wat veral met ouderdom verswak, maar nie altyd sigbaar is nie, is gehoor. ’n Groot deel van die aarde se bevolking ly aan een of ander vorm van gehoorverlies. Probleme wat dikwels daarmee gepaardgaan is: Vinnig praat van kommentators, sprekers, omroepers, predikante, onderwysers

Jannie van Eeden skryf: Wees bedag op die vele met gehoorprobleme Lees verder

Aktueel Briewe

#Imagine: Hoe rym vernuwing met tradisionele kerkwees?

Christo Viljoen van Quaggapoort (deesdae in Nieu-Seeland) skryf: Ek praat hier as getoetste en merk op wat om my gebeur. Ek wil graag vandag ons ouers en kinders en veral die leraars van ons gemeentes help om ’n lig aan te skakel. Ek het leer kitaar speel en weet alles van klank en beligting en

#Imagine: Hoe rym vernuwing met tradisionele kerkwees? Lees verder

Aktueel Briewe

Koinonia Sinode ‘wil behoudendes toerus’

Henrietta Klaasing, namens Kairos Netwerk Dagbestuur, skryf: Die Koinonia Sinode (KS) word beplan deur Kairos Netwerk se Werksgroep vir DV 3 tot 4 Mei 2023 by Ingwe Guest Lodge, Vanderbijlpark in Gauteng. Dit is ’n amptelike vergadering wat konstitueer met verteenwoordigers van NG kerke wat getrou is aan die Bybel en ons gereformeerde belydenisse, en

Koinonia Sinode ‘wil behoudendes toerus’ Lees verder

Aktueel Briewe
Scroll to Top