Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Aktueel

‘Kreatiewe spanning’ tussen akademiese teologie en kerklike teologie is noodsaaklik, sê dosente by Maties

Prof Louis C Jonker, namens die NG Kerk Dosenteraad, Fakulteit Teologie, Stellenbosch, skryf: Ons as die NG dosente verbonde aan die Fakulteit Teologie op Stellenbosch, wil hiermee graag ons perspektief op die kerklike en publieke woelinge van die afgelope tyd oor teologiese opleiding en navorsing stel. Ons is bekommerd dat daar dikwels eensydig en ongenuanseerd […]

‘Kreatiewe spanning’ tussen akademiese teologie en kerklike teologie is noodsaaklik, sê dosente by Maties Lees verder

Aktueel Verklarings

Navorser vra hulp by lesers met studie

Dr Morné Joubert skryf: Ek is tans besig met ’n studie vir die Algemene Sinode se Taakspan vir Teologiese Navorsing oor die hermeneutiese skuiwe in die NG Kerk oor die laaste drie dekades. Die studie se data word verkry uit verskeie Zoom-gesprekke met gemeentes (leraars en lidmate), maar ook deur middel van ’n vraelys wat

Navorser vra hulp by lesers met studie Lees verder

Aktueel Briewe

Imker Hoogenhout skryf: Bybelinterpretasie en ‘gewone’ lidmate

Imker Hoogenhout van Vereeniging skryf: Ek was bevoorreg om deel te hê aan ’n webinaar oor Bybelinterpretasie tussen die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Pretoria, en ’n soortgelyke fakulteit in Letland. Gedurende hierdie besprekings het een van die persone van Letland die opmerking gemaak dat, hoe meer teologies-liberaal ’n predikant word, hoe minder wil

Imker Hoogenhout skryf: Bybelinterpretasie en ‘gewone’ lidmate Lees verder

Aktueel Briewe

Elders gesien | Teologiese opleiding: GKSA se ooreenkoms met NWU oor 3 jaar tot ’n einde 

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) berig die afgelope naweek in hul jongste nuusbrief en via hul media-kantoor oor van die besluite wat geneem is by die vyfde Algemene Sinode wat 30 Januarie tot 4 Februarie 2023 plaasgevind het. Hier is drie van die besluite:  GKSA Teologiese Opleiding: Paaie skei met NWU oor drie jaar

Elders gesien | Teologiese opleiding: GKSA se ooreenkoms met NWU oor 3 jaar tot ’n einde  Lees verder

Aktueel Verklarings

‘Om kerke te bou op ’n rasbasis is liefdeloos’

Albin Bowler van Bellville skryf: Arnold Griesel, van Bethulie, se brief van 14 Januarie 2023 verwys. In Griesel se oorspronklike skrywe (2 Desember 2022) onder die hofie “Wat dit ons (nog nie) vertel nie”, vra hy sekere vrae. Daarin is dit baie duidelik dat hy die geweldige afname in lidmaatgetalle graag wil toeskryf aan lidmate

‘Om kerke te bou op ’n rasbasis is liefdeloos’ Lees verder

Aktueel Briewe

Theo Danzfuss skryf: Martelare van kerklike tug

Ds Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: Dit is verstommend om te sien hoeveel ongelowiges daar is wat nou uit hulle kassies klim om die dwaalleer van ’n teologiese dosent wat openlik die Godheid van Jesus ontken te verdedig. Hulle beweer sy ongeloof is die resultaat van deeglike akademiese navorsing, daarom is dit onaantasbaar. Op my

Theo Danzfuss skryf: Martelare van kerklike tug Lees verder

Aktueel Briewe

Kommer oor Ramaphosa se woorde by kranslegging

Ds (dr) Dawie Botes van Welkom skryf: Die berig van 5 Januarie 2023 “Cyril doen kranslegging vir oud-ANC-leiers in Vrystaat” (Netwerk24) het betrekking. Dit was vir my ’n groot skok om te lees dat pres Ramaphosa sê dat die beendere in die grafte van mense wat voorheen presidente van die ANC was vir ons die

Kommer oor Ramaphosa se woorde by kranslegging Lees verder

Aktueel Briewe

Promosie: Praat saam oor kerkwees in ’n samelewing op breekpunt

Ons samelewing word dikwels beskryf as een wat “on edge” is, naby breekpunt. Hetsy jy praat oor ongelyke welvaart, armoede, werkloosheid of korrupsie, staatskaping en gebrek aan dienslewering. Voorvalle soos die onlangse rasgedrewe swembadgeval by Maselspoort wys hoe gebroke ons samelewing ook nog is. Al hierdie dinge raak ook die kerk. Breek ons as gelowiges

Promosie: Praat saam oor kerkwees in ’n samelewing op breekpunt Lees verder

Aktueel
Wyle oud-minister Adriaan Vlok het verstaan dat ons moet gaan regmaak waar ons brûe verbrand het. Hy het sy berou konkreet uitgeleef,” skryf Stephan Joubert van e-kerk wat Vlok se roudiens hanteer het in hierdie kort huldeblyk. Foto: Neels Jackson

Adriaan Vlok, die nederige bediende van Jesus

Oud-minister Adriaan Vlok is op 8 Januarie na ’n kort siekbed op 85 dood. Hy word deur vele mense onthou as die “oom” wat in die laaste paar dekades die voete gaan was het van mense wat hy as oudminister van polisie (1986-1991) in die apartheidsjare te na gekom het. “… hy het verstaan dat

Adriaan Vlok, die nederige bediende van Jesus Lees verder

Aktueel Nuus

Krimpende lidmaatgetalle is iets om oor kleinserig te raak

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Albin Bowler se skrywe van 9 Desember (Belangrik om te kyk na ‘raamwerk’ van redes vir dalende lidmaatgetalle) verwys na my skrywe van 2 Desember 2022 (Is welwillende uitkoms moontlik met spanning tussen lidmate wat anders glo?). My narratief fokus op die uitveeproses van ’n eens duidelike Christelike gereformeerde geloofsvoetspoor

Krimpende lidmaatgetalle is iets om oor kleinserig te raak Lees verder

Aktueel Briewe

Kairos Netwerk oor leertugondersoek by Kweekskool op Stellenbosch

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf (namens Kairos Netwerk Dagbestuur): ’n Teologiese dosent van die NG Kerk by Universiteit Stellenbosch, dr Peter Nagel, is onlangs aan drie klagtes van leerdwaling skuldig bevind. Hy aanvaar nie die Godheid van Jesus nie. In Rapport van 8 Januarie beweer hy dat die tugondersoek bedoel was om behoudendes te paai

Kairos Netwerk oor leertugondersoek by Kweekskool op Stellenbosch Lees verder

Aktueel Briewe

‘Die doel is om die waarheid en die feite aan die lig te bring’ – Kuratorium oor optrede teen dosent

Verklaring van die dagbestuur van die Kuratorium van die Sinode van Wes-Kaapland na aanleiding van Johan Eybers se berig in Rapport op 8 Januarie 2023: Kerkmense ‘het my teologies verkrag’, sê dominee Die dagbestuur van die Kuratorium het kennis geneem van bogenoemde berig en voel genoodsaak om die korrekte feite oor die aangeleentheid bekend te

‘Die doel is om die waarheid en die feite aan die lig te bring’ – Kuratorium oor optrede teen dosent Lees verder

Aktueel Verklarings

Oproep ná die Maselspoort-insident op Kersdag |  Statement after the incident at Maselspoort on Christmas Day

Die NG Kerk in die Vrystaat het met groot hartseer kennisgeneem van die ontstellende insident op Kersdag by die Maselspoort Vakansie-oord buite Bloemfontein, luidens ‘n verklaring deur ds Jan Lubbe, die voorsitter: van die moderamen van die NG Kerk in die Vrystaat. | English version below.   Oproep ná Maselspoort-insident op Kersdag   Die NG

Oproep ná die Maselspoort-insident op Kersdag |  Statement after the incident at Maselspoort on Christmas Day Lees verder

Aktueel Verklarings
’n Slapende Oekraïense seuntjie hou ’n handgebreide beertjie uit Suid-Afrika in sy arm vas. Vir kinders en gestremdes is die oorlog in Oekraïne nog erger as vir ander mense vertel sendeling Willem van der Colff wat in Oktober daar was. Foto: Willem van der Colff

‘Dit gaan erger daar … dié land het omgee, gebede nodig,’ sê Oekraïense sendeling

In Desember is dit tien maande sedert die eerste lugmissiele in Oekraïne geval het. Maar dit gaan nie beter nie, inteendeel dit raak al erger. Kinders gaan in bomskuilings skool en miljoene mense het nie krag vir verhitting of om hulle selfone te laai sodat hulle die toepassing kan dophou wat teen lugaanvalle waarsku nie.

‘Dit gaan erger daar … dié land het omgee, gebede nodig,’ sê Oekraïense sendeling Lees verder

Aktueel

‘Ek is diep hartseer dat in my geslag ons nie kerkeenheid kon bereik nie’ – Leraar kyk terug na pad met VGK en NGK

Die stryd om Belhar het die kerk in twee kampe verdeel en hy het soms beleef dat sy wit kollegas hom as ’n verraaier sien wat saam uit een mond met die VGK praat, vertel Dawid Kuyler in hierdie terugblik na spanningsvolle tye in ons land en in die kerk. In November 2022 was dit

‘Ek is diep hartseer dat in my geslag ons nie kerkeenheid kon bereik nie’ – Leraar kyk terug na pad met VGK en NGK Lees verder

Aktueel Artikels

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Is welwillende uitkoms moontlik met spanning tussen lidmate wat anders glo?

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Die brief van ds Dubois du Toit verwys. Die Algemene Sinode se implementering van ’n ‘Ruim Huis’-filosofie (waar diverse geloofskeuses in die NG Kerk voorgestaan word) mag dalk lidmate trek en behou (nuwes bykry) maar ook bestaandes, wat suiwer gereformeerde leer aanhang, wegdryf. Het die wyse waarop die AS die heilsleer

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Is welwillende uitkoms moontlik met spanning tussen lidmate wat anders glo? Lees verder

Aktueel Briewe

Sperdatums vir Vakatures en Amptelike Nuus oor Desembervakansie

As digitale nuusdiens beplan ons om Kerkbode vir die meeste van die Desembervakansie vars en vol stories te hou. Vakatures Gemeentes wat vakatures wil plaas, kan ons tot Maandag 19 Desember 2022 kontak. Ons kantore sluit Dinsdag 20 Desember en ons hervat sake weer op 4 Januarie 2023. Kliek hier vir ‘n kwotasie: https://kerkbode.christians.co.za/vakature-kwotasie/ Amptelike

Sperdatums vir Vakatures en Amptelike Nuus oor Desembervakansie Lees verder

Aktueel

Skrifverklaring: Dán is relativering onvermydelik

Prof Johan Janse van Rensburg van Fichardtpark skryf: In die huidige debat oor Skrifverklaring speel die klem op die kontemporêre interpretasie van die teks ’n belangrike rol. Vandaar die obsessie om die Skrif en belydenisskrifte in die lig van die huidige konteks te herinterpreteer. Só ’n eensydige klem relativeer ander belangrike beginsels vir die hermeneutiek,

Skrifverklaring: Dán is relativering onvermydelik Lees verder

Aktueel Briewe
Die aanspreek van haweloosheid is ’n komplekse uitdaging, maar, Christelike hulporganisasies soos MES, sien dat sterk vennootskappe en ’n holistiese benadering reeds begin om ’n verskil te maak. FOTO's: Heléne Meissenheimer

Hulpinstansies pleit vir samewerking te midde van ‘ontploffing’ in haweloosheid

Die aantal mense wat slaap onder bome en brûe en in flentertente langs paaie en hoofweë woon, word in Kaapstad as ’n “ontploffing” van haweloses beskryf. Maar, Christelike hulporganisasies soos MES, sien dat sterk vennootskappe en ’n holistiese benadering reeds begin om ’n verskil te maak in die aanspreek van hierdie komplekse probleem. Heléne Meissenheimer

Hulpinstansies pleit vir samewerking te midde van ‘ontploffing’ in haweloosheid Lees verder

Aktueel Artikels

Nuwe tussentydse hoof by Bybelgenootskap van SA (BSA)

Ds Rodney van Wyk is onlangs as die tussentydse uitvoerende hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) aangewys. Hy het op 1 November die leisels by ds Dirk Gevers oorgeneem wat nou die posisie van Sekretaris Generaal van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe beklee. Lees meer in BSA se mediaverklaring. MEDIAVERKLARING 9 November 2022 Bybelgenootskap van

Nuwe tussentydse hoof by Bybelgenootskap van SA (BSA) Lees verder

Aktueel Nuus Verklarings

Hoe onbeheerbaar het ons kinders geword?

Watter faktore dra daartoe by dat kinders met woedebuie sukkel of ander afknou? Ilse Ferreira vind meer uit oor die voorkoms van kinders met onbeheerbare gedrag by Henda van der Merwe, direkteur by CMR Gauteng-Oos. Kinders moet gesien en nie gehoor word nie. Lank gelede was dit die norm en het ouers dit daagliks toegepas.

Hoe onbeheerbaar het ons kinders geword? Lees verder

Aktueel Artikels
Scroll to Top