Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Sperdatums vir Vakatures en Amptelike Nuus oor Desembervakansie

As digitale nuusdiens beplan ons om Kerkbode vir die meeste van die Desembervakansie vars en vol stories te hou.

Vakatures
Gemeentes wat vakatures wil plaas, kan ons tot Maandag 19 Desember 2022 kontak. Ons kantore sluit Dinsdag 20 Desember en ons hervat sake weer op 4 Januarie 2023.

Kliek hier vir ‘n kwotasie: https://kerkbode.christians.co.za/vakature-kwotasie/

Amptelike Nuus
Die laaste Amptelike Nuus sal op Donderdag 15 Desember gepubliseer word en ons hervat weer in Januarie.
Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za

Gedrukte Kerkbode: Subskripsies nou oop
Die laaste gedrukte uitgawe van Kerkbode vir 2022 het reeds verskyn: (https://kerkbode.christians.co.za/e-koerant/)
Ons herinner intekenaars om hierdie bestelvorm in te vul vir die nuwe boekjaar: https://kerkbode.christians.co.za/bestel/

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top