Jaco Strydom gesels met Johan Brits: Die rykdom van eenvoud
“There’s a geography to grace,” het Joel van Dyke gesê. Sekere dinge word op sekere plekke geopenbaar. Van die belangrikste ontdekkings oor die dieper dinge in die lewe word gemaak buite die gemak van die klaskamer, studeerkamer en die internet. Johan Brits is iemand wat iets hiervan verstaan. Dit is nie net wát hy doen […]
Jaco Strydom gesels met Johan Brits: Die rykdom van eenvoud Lees verder
Aktueel Artikels

















