Só kan gemeentes dienspligveterane help om afsluiting te vind
Daar is verskeie redes waarom ’n groot groep voormalige nasionale dienspligveterane op die vooraand van pensioenouderdom nog onverwerkte trauma het. Dr Roelf Schoeman verduidelik hoekom hulp aan hierdie groep nie net ’n saak tussen ’n veteraan en ’n berader behoort te wees nie, maar in hulle plaaslike gemeenskappe geanker moet wees en hoe gemeentes ’n […]
Só kan gemeentes dienspligveterane help om afsluiting te vind Lees verder
Aktueel Artikels Dr Roelf Schoeman
