Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Aktueel

Jan Breytenbach skryf: Stapper sê dankie vir Pelgrimstog van Hoop

Jan Breytenbach van Cullinan skryf: Ek was bevoorreg en geseënd om deel van ’n groep te wees wat gedurende die laaste week van Mei en eerste week van Junie die Pelgrimstog van Hoop (Tuinroete) vanaf Uniondale tot by die ligtoring in Mosselbaai (274 km) te kon stap. LEES OOK: Nuwe pelgrimsroete: Geloof, hoop en roosterkoek […]

Jan Breytenbach skryf: Stapper sê dankie vir Pelgrimstog van Hoop Lees verder

Aktueel Briewe

Mensgerigte godsdiens? Die diepste motivering is die liefde van Christus

Neels Jackson van Centurion skryf: Baie dankie aan ds Dawie de Wet van Willowmore vir die brief waarin hy antwoord op my artikel oor mensgerigte godsdiens en sosiale geregtigheid. Ds De Wet sien sosiale geregtigheid as ’n ideologie wat voortkom uit humanisme en Marxisme en wat die hart van die evangelie mis. Hy meen dat

Mensgerigte godsdiens? Die diepste motivering is die liefde van Christus Lees verder

Aktueel Briewe
Dr Leopold Schotlz, afgeneem in sy huis in Delft in 2012. Foto: Le Roux Schoeman.

Leopold Scholtz: Ons onthou sy unieke Kersbrief

Van oorloë tot ongelukke en die jongste oor die koninklikes … Dit was alles storiemateriaal vir dr Leopold Scholtz, die joernalis, skrywer en historikus wat vandeesweek in die ouderdom van 74 in Delft, Nederland oorlede is, waar hy met sy vrou Ingrid gewoon en tot baie onlangs gewerk het. Vanuit ’n dakkamer, agter ’n lessenaar

Leopold Scholtz: Ons onthou sy unieke Kersbrief Lees verder

Aktueel In Memoriam

Wicus Luwes skryf: Die verskil tussen stories en getuienisse

Wicus Luwes van Richardsbaai skryf: Ek het eenmaal ’n geleentheid bygewoon waar ons na mense se stories gaan luister het. Aan die begin het ek gewonder hoekom die mense dit stories noem en nie getuienisse nie , soos wat ek gewoond was om in ’n kerk te hoor. Ek som dit as volg op. Stories

Wicus Luwes skryf: Die verskil tussen stories en getuienisse Lees verder

Aktueel Briewe

Dawie de Wet skryf: Oppas vir sosiale geregtigheid!

Dawie de Wet van Willowmore skryf: Neels Jackson (Kerkbode, 12 Okt) gee ’n uiteensetting waarom die Algemene Sinode nie verwyt moet word dat die sinode die ideologie van sosiale geregtigheid (SG) nastreef nie. Vir hom beteken SG dat ons godsdiens mensgerig moet wees. Hy bewys dan dat dít Jesus se voorbeeld vir ons was. Neels,

Dawie de Wet skryf: Oppas vir sosiale geregtigheid! Lees verder

Aktueel Briewe

Estian Mentz skryf: Waar ek bly, is mense moeg om oor eenheid en samewerking te hoor

Estian Mentz van Britstown skryf: So ’n week of wat gelede het ek ’n interessante onderonsie op Facebook met ons plaaslike munisipaliteit gehad. Ek is iemand wat (dink ek) bekend sal wees vir die feit dat ek ’n middewegsoeker is, en nie sommer kant sal kies nie, maar eerder sal probeer om almal se standpunte

Estian Mentz skryf: Waar ek bly, is mense moeg om oor eenheid en samewerking te hoor Lees verder

Aktueel Briewe

Johann Theron skryf: Meningspeiling vs belydenis

Johann Theron van Kraaifontein skryf: In ’n onlangse meningspeiling deur die Taakspan Navorsing stem 55% van dominees beslis saam dat hulle gemeentes nie veelrassig is nie en 31% was neutraal. Nou is dit interessant om te sien dat in die stemproses oor die Belharbelydenis daar 70% van Sinodes “Nee” gestem het vir die insluiting van

Johann Theron skryf: Meningspeiling vs belydenis Lees verder

Aktueel Briewe

Düring Cornelius skryf: AS-leierskap by kruispad

Düring Cornelius van Kalkrand skryf: In sy uitwysing van die leierskap van die Algemene Sinode (AS) se verknegting aan die ideologie van sosiale geregtigheid, bring Dawie de Wet van Willowmore die AS en sy leierskap by ’n kruispad in sy skrywe van 10 Oktober. Ook die Namibiese Sinode se ernstige oproep tot bekering en sondebelydenis,

Düring Cornelius skryf: AS-leierskap by kruispad Lees verder

Aktueel Briewe

Amptelike Nuus 14 Oktober 2022

Hierdie kennisgewings is op 14 Oktober 2022 opdateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds P R Kuhn van DRCB Maun na Kalkrand, Namibië; Ds. A (Anje) Zeeman van Driehoek na Kraaifontein-Die Parke. EMERITAAT Ds JJ (Jurgens) de Jager en ds EC (Eddie) le Roux sal op 31 Januarie 2023 uit Witrivier emeriteer. Die afskeidsboodskap

Amptelike Nuus 14 Oktober 2022 Lees verder

Aktueel Amptelik

Susan Rakoczy: Die verband tussen ons Gods-taal en klimaatsverandering

Susan Rakoczy is ’n Katolieke teoloog wat grootgeword het in die omgewing van Detroit, die grootste stad in die deelstaat Michigan in die VSA. Sy spesialiseer in spiritualiteit in haar teologiese studies. In hierdie bydrae in die reeks oor ekoteologie fokus David Botha op die inhoud van die artikel waarvoor sy vanjaar se CLF Elise

Susan Rakoczy: Die verband tussen ons Gods-taal en klimaatsverandering Lees verder

Aktueel Artikels
‘Fragility of social order and stability of Christian faith today: Jesus is Lord’ was the theme of the 8th General Synod of the Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA) held from 3-9 October in Stellenbosch and attended by 163 delegates from around the country. Photos: Supplied by URCSA News

‘The church must die and the kingdom of God must live’ – URCSA General Synod

A new executive electoral system, vacant congregations (more than 40%) and restorative justice were among the issues dealt with during the recent 8th General Synod of the Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA) writes rev prof LP (Leepo) Modise, newly re-elected moderator. ‘Fragility of social order and stability of Christian faith today: Jesus is

‘The church must die and the kingdom of God must live’ – URCSA General Synod Lees verder

Aktueel Nuus
Orrelmusiek: Is daar nog ’n toekoms vir pyporrels vir musiekbegeleiding in NG kerke? Konsertorrelis dr Isabelle van Rensburg vertel.
“Ek hou van die orrel omdat dit ’n hele orkes is wat jy met jou hande en voete kan speel,” sê konsertorrelis dr Isabelle van Rensburg. Foto: Verskaf

Ambassadeur vir orrelmusiek

Orrelmusiek: Is daar nog ’n toekoms vir pyporrels vir musiekbegeleiding in NG kerke?   “Ja,” antwoord dr Isabelle van Rensburg, ’n professionele konsertorrelis, maar voeg sy by: “Ons gaan hard moet werk en kreatief moet dink om die voortbestaan van die orrel en orrelmusiek te verseker.” Die donkerkop Pretorianer beskryf haarself as ’n ambassadeur vir

Ambassadeur vir orrelmusiek Lees verder

Aktueel Nuus

Sosiale geregtigheid ’n probleem in die kerk?

Dawie de Wet van Willowmore skryf: Albin Bowler, jy het vir my drie vrae gevra. Voor ek jou vraag oor “Sosiale geregtigheid” (SG) in die kerk antwoord, moet ek kortliks verduidelik wat die term SG vir my beteken: Dit is die ideologie dat sosiale probleme opgelos word deur die “onderdrukkers” en die “slagoffers” in elke

Sosiale geregtigheid ’n probleem in die kerk? Lees verder

Aktueel Briewe

Amptelike Nuus 7 Oktober 2022

Hierdie kennisgewings is op 07 Oktober 2022 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds Suzette Luwes-Turner voorheen van Somerset-Oos na Montagu; ds JS (Kobus) Sandenbergh (emeritus) as brugleraar na Sesmylspruit; ds Annelet Slazus van Boesmanland (Springbok) na Parow. AANVAAR Ds Suzette Luwes-Turner na Montagu. WES-KAAPLAND BEROEP Ds Annelet Slazus van Boesmanland (Springbok) na Parow.

Amptelike Nuus 7 Oktober 2022 Lees verder

Aktueel Amptelik

“Klakkelose ideologie van sosiale geregtigheid”?

Albin Bowler van Bellville skryf: Ds Danie de Wet van Willowmore skryf onder meer: “Tans probeer die kerkleiding die kerk stuur om klakkeloos die ideologie van sosiale geregtigheid na te volg.” (Lees die brief HIER). Ds Danie, gee asseblief enkele voorbeelde van sosiale geregtigheid (ek vermoed onbybelse aksies) wat die kerkleiding verwag dat predikante klakkeloos

“Klakkelose ideologie van sosiale geregtigheid”? Lees verder

Aktueel Briewe
‘The Scots Afrikaners’ span omvangryke literatuur met skatte uit die NG Kerk se argief saam, om ’n vars dog statige interpretasie van die kerk se geskiedenis te gee, skryf dr Ruhan Fourie.

Vars, statige interpretasie van Skotse invloed op NGK

The Scots Afrikaners: Identity politics and intertwined religious cultures in Southern and Central Africa deur Retief Müller Uitgewer: Edinburgh University Press, 2022 Resensent: Ruhan Fourie Die verhaal van die NG Kerk, wat bestaan uit ’n ryk verskeidenheid kleiner verhale, is diep verweef met die geskiedenis van Suid-Afrika. Tog is daar ’n gebrek aan verantwoordelike geskiedskrywing

Vars, statige interpretasie van Skotse invloed op NGK Lees verder

Aktueel Boeke

Wie verdrink in al die golwe wat kerkstryd maak?

Estian Mentz van Britstown skryf: My kerk! My geliefde kerk! Waarmee is julle besig? Waarmee is ons besig? My hart breek elke keer as ek die naam “NGK” sien op een of ander Facebook-bladsy of koerantopskrif. My hart is stukkend oor my kerk, my geliefde kerk. Dit is vir my as predikant uiters ontstellend as

Wie verdrink in al die golwe wat kerkstryd maak? Lees verder

Aktueel Briewe
Sondag 11 September se ramp het Jagersfontein onherroeplik verander, maar hy wil graag glo dat die Suid-Vrystaatse myndorpie en haar mense nie net sal kan opstaan uit hierdie ramp nie, maar selfs nog sterker en hegter aan mekaar verbind sal wees, skryf De la Harpe Le Roux. Foto’s: Sinode Vrystaat

Jagersfonteinramp: NGK Vrystaat vind hoop in woesteny

Die ramp met die mynslikdam het die Vrystaatse dorp Jagersfontein onherroeplik verander, maar te midde van die chaos vind ’n span van die Vrystaatse sinode hoop met hulle onlangse besoek, skryf De la Harpe le Roux. ’n Byna dooie maanagtige landskap begroet jou reeds die laaste paar kilometer op die pad van Bloemfontein af voor

Jagersfonteinramp: NGK Vrystaat vind hoop in woesteny Lees verder

Aktueel Hoopstories

’n Dringende antwoord is nodig

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: In sy skrywe van 19 September 2022 (“Onderskeid tussen ‘prinsipiële’ en ‘proses’-besluit nie geldig”) verwys dr Frits Gaum na die besluit van die Algemene Sinodale Moderamen (ASM) in Mei 2022 om nie ’n formulier te skryf vir die bevestiging van selfdegeslagverhoudings (SGV) nie “aangesien die Algemene Sinode (AS) nie ’n

’n Dringende antwoord is nodig Lees verder

Aktueel Briewe

Laat ons mekaar aanvaar, nes in Romeine gesê word

Leon M Foot van Welkom skryf: Ek is lid van die NG Sinode VS waar die afkorting VS staan vir Vrystaat, hierdie sentrale streek van uitgestrekte vlaktes en mynhope, van pragtige wolkformasies en sonsondergange. Dit lyk egter of sommige die VS sien as die afkorting vir “versus”, om teen iemand of iets te wees, soos

Laat ons mekaar aanvaar, nes in Romeine gesê word Lees verder

Aktueel Briewe

NG Oberholzer

Die kerkraad van NG Oberholzer wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: LERAAR Sluitingsdatum: 31 Oktober 2022. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Oberholzer op Carletonville is ’n plattelandse dorp in Gauteng, wes van Johannesburg en ongeveer 50 km van Potchefstroom. Gevestigde sake-, boerdery- en mynbedrywighede vorm die hart van die ekonomiese aktiwiteite van die

NG Oberholzer Lees verder

Afgehandelde vakatures Aktueel

BRIEF: Onderskeid tussen ‘prinsipiële’ en ‘proses’-besluit nie geldig

Frits Gaum van Durbanville skryf: Dit was met ’n gevoel van absolute verslaenheid – eintlik verbystering – dat ek in Kerkbode (Sien berig) gelees het dat die Algemene Sinodale Moderamen (ASM) besluit het dat nié uitvoering gegee gaan word aan die Algemene Sinode 2019 se besluit dat die Algemene Taakspan vir Leer en Aktuele Sake

BRIEF: Onderskeid tussen ‘prinsipiële’ en ‘proses’-besluit nie geldig Lees verder

Aktueel Briewe
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.