- Hierdie kennisgewings is op 14 Oktober 2022 opdateer.
- Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za.
BEROEP
Ds P R Kuhn van DRCB Maun na Kalkrand, Namibië; Ds. A (Anje) Zeeman van Driehoek na Kraaifontein-Die Parke.
EMERITAAT
Ds JJ (Jurgens) de Jager en ds EC (Eddie) le Roux sal op 31 Januarie 2023 uit Witrivier emeriteer. Die afskeidsboodskap van beide leraars sal plaasvind op 29 Januarie 2023.
WES-KAAP
AFSKEID
Prof GTM (Gert) Prinsloo lewer sy afskeidspreek op Sondag 30 Oktober by NG The Reeds. Hy was sedert die afstigting van The Reeds gemeente in 1987 betrokke in die gemeente, as proponent (1987-1992), tentmakerleraar (1992-2004), aflosprediker en as kontrakleraar (2018-2022. In hierdie tydperk was hy ook tentmakerleraar in NG GemeentePretoria-Oos (Ooskerk) (2009-2018). (Anneke Oosthuizen, Admin, 11.10.2022).
BEROEP
Ds. A (Anje) Zeeman van Driehoek na Kraaifontein-Die Parke. (Annemarie Louw, Kerkkantoor, 07.10.2022).
OOSTELIKE
EMERITAAT
Ds JJ (Jurgens) de Jager en ds EC (Eddie) le Roux sal op 31 Januarie 2023 uit Witrivier emeriteer. Die afskeidsboodskap van beide leraars sal plaasvind op 29 Januarie 2023. Ds. Jurgens neem ’n vervroegde emeritaat. (Thabo Pienaar, Uitvoerende Bestuurder: Witrivier, 14.10.2022).
NAMIBIË
BEROEP
Ds P R Kuhn van DRCB Maun na Kalkrand, Namibië. (Düring Cornelius, Leraar Kalkrand, 12.10.2022).
