Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: mercial

NG Gemeente Hugenoot: Twee predikantsposte (Deeltydse onbepaalde termyn)

Twee predikantsposte: Deeltydse onbepaalde termyn Die roeping van Hugenoot-gemeente “Een in Christus sodat die wêreld kan glo” rig al vir etlike jare die bediening van die gemeente. Die gemeente het ’n sterk fokus op die bediening van ouers met kinders en ook ’n seniorbediening. Die gemeente is in die noordelike voorstede van Bloemfontein geleë. Twee […]

NG Gemeente Hugenoot: Twee predikantsposte (Deeltydse onbepaalde termyn) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort): Leraar

Vakature: Leraar (Met fokus op jeug en geleentheid om te groei) Roodekrans gemeente stel hiermee, in biddende afhanklikheid van die Here, ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar wat aanvanklik fokus op die jeug, met groeigeleenthede. Sluitingsdatum: 28 Februarie 2026. Gemeenteprofiel: Roodekrans-gemeente word gekenmerk deur ’n warm, vriendelike en ondersteunende atmosfeer. Ons glo aan ’n

NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Umhlanga Gesinskerk: Voltydse leraar

Die gemeente nooi belangstellendes uit om deel te word van ons unieke span. Ons huidige leraar van drie jaar het ’n pos in Worcester aanvaar en daar is dus ’n vakature beskikbaar vir ’n voltydse predikant. Sluitingsdatum: 30 Augustus 2024 NG Umhlanga Gesinskerk se visie is om as liefdesgemeenskap, geloofsgemeenskap en ’n verkondigingsgemeenskap, gesinne en

NG Umhlanga Gesinskerk: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Albanie (Makhanda): Brugleraar

Vakature: Brugleraar (6-9 maande) GEMEENTEPROFIEL:  Die NG Kerk Albanie (in Grahamstad/Makhanda) is in 1831 gestig en is een van die oudste NG gemeentes in die Oos-Kaap. Die gemeente bedien Makhanda (voorheen Grahamstad), sowel as die omliggende plaaswyke. Benewens Grahamstad is daar ook dienste by Riebeek-Oos en Fonteinskloof se wykskerke. Ons is sentraal geleë tussen Gqeberha

NG Kerk Albanie (Makhanda): Brugleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Wesselsbron: Voltydse gemeenteleraarspos

Vakature: Voltydse gemeenteleraarspos Die NG Gemeente Wesselsbron is tans op reis om “In pas met die lewende God” te wees. Ons is ernstig in ons verhouding met die Here en ons roepingsfokus is geanker in die woorde van Efesiërs 4:1 en 15 (NLV): “Geroep … om soos Christus te wees.” Die identiteit van die gemeente

NG Wesselsbron: Voltydse gemeenteleraarspos Lees verder

Ongekategoriseerd
Scroll to Top