NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar)
Vakature: Leraar of diensleraar (Drie jaar) kan verleng word GEMEENTEPROFIEL: NG Kerk Springs-Oos is ’n Geesvervulde gemeente waar lidmate geestelik groei deur die suiwer verkondiging van die Woord, pastorale versorging en diens aan mekaar en die gemeenskap. Daar is ’n goeie verspreiding van lidmate oor die hele ouderdomspektrum. LERAARSPROFIEL: Gelegitimeerde predikante van die NG Kerk […]
NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar) Lees verder
Gewild Vakatures



















