Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Kerkbode

NG gemeente Port Elizabeth-Oos

Vakature: Termynbepaalde Leraarspos Sluitingsdatum: 18 Maart 2016 Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Port Elizabeth-Oos kyk uit oor Algoabaai, met uitstekende toegang tot die hoofroetes van die metropool. Die gemeente is geleë in die geskiedkundige Suideinde, en bestaan hoofsaaklik uit moderne meenthuiskomplekse. Groot ontwikkeling word in die toekoms voorsien, gegewe die voordelige ligging naby die lughawe, snelweë, […]

NG gemeente Port Elizabeth-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Wesmoot

Vakature: Een Jaar Vastetermynpos Sluitingsdatum: 22 Februarie 2016. Die kerkraad wag in biddende afhanlikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Wesmoot is ’n gemeente van die Here Jesus Christus en vorm deel van die Noordelike Sinode. Die gemeente is in die weste van Pretoria geleë en bestaan hoofsaaklik

NG Gemeente Wesmoot Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Moedergemeente Zeerust

Vakature: leraar (kontrakpos) Sluitingsdatum: 18 Maart 2016. Alle belangstellende emeritusleraars van die NG Kerk wat geroepe voel om tydelik in die bediening te staan, word genooi om aansoek te doen vir hierdie termynpos van 12 maande, met die oog op moontlike verlenging. GEMEENTEPROFIEL: Ons is ’n plattelandse gemeente met ongeveer 350 belydende en 80 dooplidmate. Ons bestaan uit

NG Moedergemeente Zeerust Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Williston

Vakature: Voltydse leraar  Sluitingsdatum: 29 Februarie 2016. Gemeenteprofiel: Williston is ’n plattelandse dorp met ’n boerderygemeenskap in die Noord-Kaap met 288 belydende en 55 dooplidmate. Leraarsprofiel: Die kandidaat moet ooreenkomstig Artikel 9 van die Kerkorde sy/haar werksaamhede verrig. Van die kandidaat word verwag om by die bestaande strukture in te skakel en moet effektief in spanverband

NG Gemeente Williston Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Impalapark, Boksburg

Vakature: Medeleraar (Deeltydse vastetermynpos – Kontrakpos) Sluitingsdatum: 31 Maart 2016. Die gemeente het ’n geleentheid beskikbaar vir ’n proponent om meer gemeente-ervaring te bekom. Belangstellende proponente van die NG Kerk wat geroepe voel om in die bediening te staan, word genooi om aansoek te doen vir hierdie termynpos van 24 maande. Gemeenteprofiel: Hierdie stedelike gemeente, geleë in

NG Impalapark, Boksburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kerk moet boodskap van hoop bring

Die kerk moet die draer van hoop wees. Dit is die uitdaging wat prof Dirkie Smit, dosent in Sistematiese Teologie en Ekklesio­logie aan die Universiteit Stellenbosch, gestel het tydens sy bydrae by die Fakulteit Teologie se Teologiese Dag. Die tema van die dag was “Trauma and trust – facing our past, envisioning our future”. Smit

Kerk moet boodskap van hoop bring Lees verder

Nuus

Ng Kerk Windhoek-Wes

Vakature: Predikant (met spesiale aandag aan jeugbediening) Sluitingsdatum: 18 Maart 2016. GEMEENTEPROFIEL Windhoek-Wes is ’n voorstedelike gemeente met baie jeugdige gesinne. Die gemeente se droom is van ’n gemeenskap waar almal mekaar aanvaar en verstaan en God liefhet. Die leierskapspan is ’n diverse en dinamiese span wat bestaan uit twee predikante, twee jeugwerkers, ’n maatskaplike

Ng Kerk Windhoek-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kersfonds sê dankie

Baie dankie aan die volgende NG gemeentes wie se bydraes tot die Kerkbode-Kersfonds in die tydperk 26 Januarie tot 8 Februarie ontvang is: Goudini, Queenstown, Worcester-Audenberg, Albanie, Stellenbosch-Noord, Botharus en Deo Gloria. Daar is ook bydraes ontvang van die NG Kerk in die Vrystaat en die NG Kerk in Wes-en-Suid-Kaapland, asook van A Grobler, G

Kersfonds sê dankie Lees verder

Nuus

Gestuurdheid vra ’n paradigmaskuif

God stuur sy Seun na die wêreld. Hy stuur ook sy Heilige Gees na sy volgelinge om van hulle ’n beweging te maak in die wêreld. Elke gelowige word so deel van God se sending na die wêreld. So klink die basislyne van die sogenaamde “missionale teologie”. Missionale transformasie beteken dus dat die kerk sy

Gestuurdheid vra ’n paradigmaskuif Lees verder

Gedagtes oor kerkwees

Gee vir tieners ’n rede vir hul bestaan

Ons ken die statistieke – tieners is anders. Na belydenisaflegging sien ons hulle eers weer met hulle troue, vlugtig, en dan weer met die eerste dopeling, en miskien dan as boetie en sussie moet kategese begin. “Die jongmense van vandag ken nie meer die Bybel nie” en “hulle is permanent aan hulle foon geplak” is

Gee vir tieners ’n rede vir hul bestaan Lees verder

Nuwe stemme

Daar is nie ’n ‘Bybelse huwelik’ nie

In die kerklike gesprek oor gay-verbintenisse word die Bybelse siening oor die huwelik dikwels geopper. Hier is twee verskillende perspektiewe op die saak as deel van Kerkbode se gay-debat. Lees ook wat Willem Badenhorst hieroor skryf: Die Bybel kies ’n heteroseksuele antropologie Só lank reeds word Genesis 2 beskou as ’n verklaring dat die huwelik ’n

Daar is nie ’n ‘Bybelse huwelik’ nie Lees verder

Die gay-debat

Die Bybel kies ’n heteroseksuele antropologie

In die kerklike gesprek oor gay-verbintenisse word die Bybelse siening oor die huwelik dikwels geopper. Hier is twee verskillende perspektiewe op die saak as deel van Kerkbode se gay-debat. Lees ook wat Chris Jones hieroor skryf: Daar is nie ’n ‘Bybelse huwelik’ nie Die huwelik verkeer onder geweldige druk en word van alle kante onder die

Die Bybel kies ’n heteroseksuele antropologie Lees verder

Die gay-debat
Janet Brooks Gerloff se skildery “Onderweg na Emmaus”.

Onderweg na Emmaus

Met Opstanding-sondag wat aan die einde van die Lydenstyd wag, bespreek André Bartlett ’n skildery oor die Emmausgangers. Een van die opstandingsverhale wat deur die eeue die aandag van vele kunstenaars geboei het, is dié van die twee dissipels van Jesus wat op die Sondag van die Opstanding op reis is van Jerusalem na die

Onderweg na Emmaus Lees verder

André Bartlertt

NG Kerk Retief (Despatch)

Vakature: Leraar (termynpos vir een jaar).  Sluitingsdatum: 18 Maart 2016.  In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad van die NG Kerk Retief ’n vakature vir ’n termynpos vir een jaar beskikbaar vir die beroep van ’n NG leraar (proponent). GEMEENTEPROFIEL:  Die gemeente, met 849 belydende en 205 dooplidmate, is geleë in die gevestigde woonbuurt

NG Kerk Retief (Despatch) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Die minste

In ’n diep verdeelde gemeenskap waar rasse- en ander spanning dikwels hoog loop, rus daar ’n besondere onus op Christene om God se boodskap van versoening uit te dra. Maar hoe leef ons as versoeners in  ’n gepolariseerde wêreld? ’n Sleutel wat die Here Jesus self vir sy volgelinge gee, is om die minste te

Die minste Lees verder

Redakteursbrief

Versoeningswerk is nou nodig

Verpligte militêre diensplig het ’n geweldige impak gehad op die lewe van ’n hele generasie wit mans. Baie van hulle dra steeds die geestelike letsels daarvan en sukkel om hulle eie geskiedenis te verwerk. Tydens ’n onlangse simposium oor dié kwessie wat aangebied is deur die Beyers Naudé-sentrum vir Publieke Teologie aan die Universiteit Stellenbosch,

Versoeningswerk is nou nodig Lees verder

Artikels
Die Kputu-gesin, Andrew, Sam, Ruby, Roli en Robert, in kleurvolle Nigeriese drag. Foto: Verskaf

Buti Sam se storie begin by Juffrou Van den Berg

Saadjies wat die sendelinge van die NG Kerk ’n eeu gelede in Nigerië gesaai het, dra vandag nog ’n reuse-oes. Ernst Muller vertel die storie aan die hand van Sam Kputu se verhaal. Buti Sam noem hy homself, Buti Sam Kputu. Dié “buti” is nie ’n Nigeriese woord nie, maar Sam se weergawe van die Afrikaanse

Buti Sam se storie begin by Juffrou Van den Berg Lees verder

Artikels

Hoe word ’n gemeente missionaal?

Becoming the Gospel: Paul, Participation, and Mission (The Gospel in Our Culture Series) Deur: Michael J Gorman Uitgegee deur: William B Eerdmans Publishing Company, Grand Rapids, Michigan. 2015 Die vermaarde sendingkundige, Lesslie Newbigin, sê in sy boek The gospel in a pluralist society: “I am suggesting the only answer, the only hermeneutic [means of interpretation]

Hoe word ’n gemeente missionaal? Lees verder

Lees dié boek

Sagte oë

Dr Albert Alberts van Waterkloof skryf: Na aanleiding van ds Piet Otto se skrywe (Kerkbode, 22 Januarie): Ek het jou perspektief in Kerkbode van 22 Janua­rie 2016 met aandag gelees. Jy skryf van inlegkunde. Dan praat jy oor al die “voorbeelde” wat gebruik word om die aanvaarding van homoseksualiteit te regverdig, onder andere steniging. Wanneer jy

Sagte oë Lees verder

Briewe Die gay-debat
Scroll to Top