Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Zastron

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Orrelispos

Die NG Kerk Zastron wat in die prentjiemooi Suidoos- Vrystaat geleë is, is op soek na ’n orrelis om die orrelbegeleiding tydens die eredienste, troues en begrafnisse te doen. Daar word ook van die suksesvolle kandidaat verwag om die voorsanggroep en kore af te rig. Die persoon moet ook leiding neem tydens informele lofprysingsdienste. Die salaris is onderhandelbaar.

Stuur u CV aan die voorsitter van die Kerkraad

Posbus 72, Zastron 9950.

U kan ook die nodige dokumente e-pos na:  zasngkerk@webmail.co.za

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top