Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

CMR stel voedselprojek bekend

Die sanger Ghapi gee ’n kospakkie weg by die bekendstelling van die Christelike Maatskaplike Raad van Gauteng-Oos se Pasella Pakkie-voedselprojek. Dit is die vaandel waaronder die 13 CMR-kantore in die streek hulle voedselprojekte voortaan gaan bedryf. Die verskillende takke se projekte verskil van mekaar. So vra die CMR van Lyttelton-Oos vir lidmate om Sondag met middagete ’n ekstra bord kos te skep, dit te vries en dit vir hulle te bring. Dié kos word dan in die week uitgedeel. Ander kantore versprei weer net nie-bederfbare kos. Almal is egter afhanklik van skenkings. Enigeen wat ’n bydrae wil maak, kan vir Sandra Kruger by 012 361 4613/19 skakel. Sy sal kan sê waar en hoe mense kan help. Foto: Ilse Ferreira

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top