Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Sing missionaal

Sing Missionaal

In die missionale benadering is dit belangrik dat ons as kerk en as gelowiges nie maar op ons eie na die wêreld toe gaan nie. Nee, ons word deur God self geroep, gestuur en toegerus om dit te doen. Daarvan sing Lied 440 in die Liedboek van die kerk. Die eerste en laaste strofe lui […]

Sing Missionaal Lees verder

Sing missionaal

Sing Missionaal

VONKK-lied 146 is ʼn lied waarin die gelowige hom- of haarself volledig – “My gees, my siel, my liggaam” – aan God toewy. Uit hierdie volledige toewyding aan God vloei daar noodwendig ʼn gerigtheid op die wêreld. Die derde van vier strofes lui: 3. U liefde vir die wêreld het U na ons gebring. Mag

Sing Missionaal Lees verder

Sing missionaal

sing missionaal

Lied 486 is ʼn missionale oproep, ʼn oproep om die evangelie met sy verskeie kante uit te dra. Strofes 1 en 4 lui soos volg: 1. Bring aan die volke die boodskap van hoop en bevryding! So sê die Here, verkondig al verder dié tyding: “Daar is my kneg! Hy bring aan nasies die reg

sing missionaal Lees verder

Sing missionaal

Sing missionaal

Eer aan die Vader (Lied 207) is ’n besondere lof­lied wat lekker uit volle bors gesing kan word. Dié lof gaan teen die vierde strofe oor in ’n gebed om ’n getroue getuie te wees, ’n gebed wat deel is van ’n missionale kerk se ingesteldheid. Dié strofe met die refrein, lui so: Maak ons,

Sing missionaal Lees verder

Sing missionaal

sing missionaal

Die drie strofes van Lied 524 doen ’n sterk missionale oproep. Dit sê waartoe God mense roep en hoe Hy hulle toerus. Maar dit bevat ook ’n persoonlike antwoord op God se roepstem. Die slotstrofe lui soos volg: Ek hoor U roep; ek ken u stem; Ek luister na u woord. Laat, Here, ons gehoorsaam

sing missionaal Lees verder

Sing missionaal

Sing missionaal

In Matteus 16:24-28 verwoord Jesus ’n waarheid wat in die hart van missionale kerkwees lê: dat ons ons lewe slegs kan behou deur dit ter wille van Hom te verloor. In Vonkk-lied 63 kan ons dit sing. Strofes 1 en 3 lui só: 1. Die Here Jesus Christus, kom alles van my vra: “Kom dra, deur

Sing missionaal Lees verder

Sing missionaal

Sing missionaal

’n Missionale kerk dink nie net aan haarself nie. Daarom sing ’n missionale kerk ook oor meer as net haar eie verhouding met God. Tydens Pinkster is ’n lied soos Lied 224 in die Liedboek van die kerk daarom baie gepas. Dit is ’n Taizé-lied met woorde wat in Afrikaans en Latyn uitnooi:
Kom prys Hom alle nasies.
Kom sing, kom loof die Heer!
Kom prys Hom alle volke.
Kom sing, kom loof die Heer!
Laudate omnes gentes,
Laudate Dominum.
Laudate omnes gentes,
Laudate Dominum.

Sing missionaal Lees verder

Sing missionaal

Sing Missionaal

In die hart van Paasfees lê Jesus se selfopofferende liefde. Dit is die voorbeeld waarmee Hy sy kerk die wêreld in stuur. Hiervan sing die gebed van Franciskus van Assisi in Lied 284: 1. Laat, Heer, u vrede deur my vloei … / waar haat is laat ek daar u liefde bring. / Laat ek in pyn en smart vertroostend wees / en krag gee deur geloof in U, o Heer. / O Heer, help my om altyd so te leef – / om ander hoër as myself te ag, / ja, om lief te hê – ander bo myself – / en ook eerder te gee as te verwag / Laat, Heer u vrede deur my vloei … / en laat ek hoop gee

Sing Missionaal Lees verder

Sing missionaal
Sanggroep
Die musiekgroep wat die Algemene Sinode verlede jaar in sy sang begelei het. Die uitdaging aan enige begeleidingsroep is om liedere te vind wat lidmate help verstaan dat die lewende God aktief betrokke is by die nood in die wêreld – en dat God sy liggaam, sy kerk, daarvoor gebruik. Foto: Neels Jackson

Wat sing ’n missionale kerk?

Die NG Kerk se Algemene Sinode het by herhaling besluit en bevestig dat die kerk ’n missionale kerk wil wees. Dit is ’n visie wat ook al meer deur gemeentes gekoop en uitgeleef word. Maar wat is die implikasies daarvoor vir die kerksang? NEELS JACKSON het gaan kers opsteek. In die vroeë kerk het sang

Wat sing ’n missionale kerk? Lees verder

Sing missionaal

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top