Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Sing Missionaal

In die missionale benadering is dit belangrik dat ons as kerk en as gelowiges nie maar op ons eie na die wêreld toe gaan nie. Nee, ons word deur God self geroep, gestuur en toegerus om dit te doen. Daarvan sing Lied 440 in die Liedboek van die kerk. Die eerste en laaste strofe lui só:

1. Die Here salf ons met sy Gees
tot diens en heiligheid,
tot koning, priester en profeet –
tot ware Christenwees.

4. Wie hul laat lei deur God se Gees,
leer iets van Christen-wees –
Hy leer ons bid, getuig en dien
en liefhê sonder vrees.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top