Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Sing missionaal

In Matteus 16:24-28 verwoord Jesus ’n waarheid wat in die hart van missionale kerkwees lê: dat ons ons lewe slegs kan behou deur dit ter wille van Hom te verloor. In Vonkk-lied 63 kan ons dit sing. Strofes 1 en 3 lui só:

1. Die Here Jesus Christus, kom alles van my vra:
“Kom dra, deur selfverloëning, jou kruis en volg My na.”
Wie vir homself wil lewe – met selfsug God wil dien –
sal nooit die nuwe hemel, sy koninkryk kan sien.

3. Die Here vra ons almal dat ons onsself verloën,
want só kan ons aan ander ons Heer se liefde toon.
Is daar ’n blyer boodskap? Wat kan ons meer verwag?
Wie met die Here sterwe, herleef ook deur sy krag.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top