Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Sing Missionaal

In Johannes 1, waar ons lees van die Woord wat mens geword het, word die beeld van lig ook gebruik: “In Hom was daar lewe en dié lewe was die lig vir die mense.” In die bergrede gebruik Jesus ook die beeld van lig as Hy sê: “Julle is die lig vir die wêreld.” Daarin lê die missionale gedagte: dat God die lig stuur en dat Hy dit deur sy mense stuur. Met Flam-lied 70 het Louis Brittz van hierdie gedagte ’n lied gemaak. Een van die strofes lui:

Lig vir die wêreld, kom skyn deur ons,
skyn in die donker met liefde wat verlos.
Stuur ons met lewe vol van helder hoop.
Kom vul ons, o Gees, om sout te kan wees;
Lig vir die wêreld, kom skyn deur ons.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top