Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Sing missionaal

Een van die groot kenmerke van Jesus se aardse bediening was die heling wat Hy gebring het. As sy volgelinge is dit ook die taak van die kerk om helend in hierdie wêreld te leef. Daarvan sing Lied 488 ook. Strofes 1 en 3 lui soos volg:

1. Helder skyn u lig vir die nasies,
’n vreugdeglans om die mense te verlig
 tot die hele wêreld kan sien U is die lig.
Mag u lig, Heer, deur óns skyn.

3. Balsem bring herstel vir die wonde,
’n sagte salf vir die mense met hul seer
tot die hele wêreld kan sien dat U genees.
Mag U troos, Heer, deur óns bied.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top