Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

sing missionaal

Die drie strofes van Lied 524 doen ’n sterk missionale oproep. Dit sê waartoe God mense roep en hoe Hy hulle toerus. Maar dit bevat ook ’n persoonlike antwoord op God se roepstem. Die slotstrofe lui soos volg:

Ek hoor U roep; ek ken u stem;
Ek luister na u woord.
Laat, Here, ons gehoorsaam wees;
U dien soos wat dit hoort.
Waar kan ’n groter vreugde wees,
O Vader, Seun en Gees?
Deur omgee en met uitreik, Heer,
gaan ons met blydskap voort.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top