Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

sing missionaal

Lied 486 is ʼn missionale oproep, ʼn oproep om die evangelie met sy verskeie kante uit te dra. Strofes 1 en 4 lui soos volg:

1. Bring aan die volke die boodskap van hoop en bevryding!

So sê die Here, verkondig al verder dié tyding:

“Daar is my kneg!

Hy bring aan nasies die reg –

Volg Hom getrou in sy leiding.”

4. As Hy ons roep tot sy diens, hoe sal ons dit mag weier?

Hy is almagtig, genadig, die troue bevryder.

Christus gee krag,

klee ons met koningsgesag –

Hy is ons Koning en Leier.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top