Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Gemeenteplanting en Stigting
Sluitingsdatum: 4 Mei 2016.
Eros gemeente in Windhoek, Namibië is op soek na ’n persoon wat ’n nuwe bedienings-punt in die nuwe Elisenheim-ontwikkeling sal ontwikkel en ’n nuwe gemeenskapsgemeente en -sentrum daar sal stig en oprig. Elisenheim is ’n nuwe dorpsontwikkeling aan die noordekant van Windhoek van ongeveer 5 500 erwe. Daar is alreeds ongeveer 350 huise op Elisenheim en in die volgende twee jaar sal daar ongeveer 1 300 huise wees.
Die posbekleër moet:
- oor ervaring en kennis beskik van missionêre gemeentebediening en “fresh expressions”.
- goed in spanverband kan werk om uitvoering te kan gee aan die doelstellings van die pos, nl Artikel 9 van die Kerkorde.
Vergoeding: Volgens sinodale riglyne.
Aansoeke:
Stuur ’n CV van maksimum vier A4 bladsye na fourie@peace.com.na
Sluitingsdatum: Vrydag, 4 Mei 2016.
Navrae: Dr Fourie van den Berg: 00264 81 129 8182.