2015 gaan te ver
Ds Piet Otto van Griekwastad skryf: Na aanleiding van my inleidende artikel in die gay-debat (Kerkbode, 23 Januarie) en die kritiek daarop (Kerkbode, 5 Februarie en Kerkbode, 5 Februarie) lewer ek graag repliek: Tot en met die 2013-besluit van die Algemene Sinode was die kerk tevrede dat sy groei in die verstaan van die gay-issues Skriftuurlik […]







