Kom ons soek saam
Ds André Smuts (emeritus) skryf: Om die gesprek oor selfdegeslagverhoudings vrugbaar te maak, sal ons van die begin af mekaar se integriteit moet aanvaar, naamlik dat beide teenoorstaande oortuigings, die verstaan van die Bybelse boodskap as basis vir die gesprek gebruik. Ek vind dit jammer dat ds Piet Otto uit die staanspoor diegene wat die […]





