Geroep om voortdurend te reformeer
En toe is dit, dit! 31 Oktober het gekom en gegaan. Die feeste waaraan maande en jare lank beplan is, is verby. Refo500 is deel van die geskiedenis. Die groot vraag is: “Wat nou?” Die antwoord op hierdie vraag vind ons na my mening in die leuse van die Reformasie: Ecclesia reformans semper reformanda – […]
Geroep om voortdurend te reformeer Lees verder
Reformasie 500