Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Reformasie 500

‘Eet wat jy wil … – Zwingli’

Hierdie woorde van Ulrich Zwingli tydens ’n preek op 30 Maart 1522 is tiperend van die hervormer van Switserland. Zwingli het hom openlik uitgespreek teen teologiese wanpraktyke van die Katolieke Kerk. Een daar­van was die gebruik om te vas tydens lydenstyd. Nadat een van sy volgelinge, die drukker Christopher Froschauer besluit het dat sy uitgeputte […]

‘Eet wat jy wil … – Zwingli’ Lees verder

Reformasie 500

‘Volgens die toetssteen van die evangelie …’

Op ons historiese reis na die begin van die Re­formasie het ons heelwat tyd saam met Martin Luther deurgebring. Ons reis neem ons nou verder om ander belangrike figure te ontmoet. Phi­lippus Melanchton kom eerste aan die beurt. Ná Luther se dood in 1546 het Melanchton die leier­skap van die Reformasie in Duitsland oorgeneem. Hoewel

‘Volgens die toetssteen van die evangelie …’ Lees verder

Reformasie 500

“Ek kies Christus en die kruis!”

Volgens oorlewering het Martin Luther sy 95 stellinge teen die Katolieke Kerk op 31 Oktober 1517 teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Die dokument, wat in Latyn geskryf was, is ook aan Albert, die aartsbiskop van Mainz gestuur. Luther het versoek dat die aartsbiskop sy stellinge aan die Skrif toets en dat die verkoop van

“Ek kies Christus en die kruis!” Lees verder

Reformasie 500

Die drukpers was ‘God se beste werk’

Op reis deur die era van die Reformasie, moet ons ’n oomblik vertoef by een van die tegno­logiese wonders van die tyd. Dit was nie ’n slimfoon of tabletrekenaar nie, maar ’n drukpers. Die uitvinding en ontwikkeling van die drukpers word allerweë as een van die belangrikste gebeure van die Renaissance beskou. Naas die uitvindsel

Die drukpers was ‘God se beste werk’ Lees verder

Reformasie 500

Terug na die toekoms!

Op 31 Oktober 2017 vind die vyfhonderdjarige herdenking van die Reformasie plaas. Volgens oorlewering het Martin Luther op 31 Oktober 1517 sy 95 stellinge teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Alhoewel dit ’n uitnodiging tot gesprek was, word dit allerweë beskou as die begin van ’n reeks gebeure wat op ’n breuk met die Katolieke

Terug na die toekoms! Lees verder

Reformasie 500
Scroll to Top