Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Williston

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Voltydse leraar 

Sluitingsdatum: 29 Februarie 2016.

Gemeenteprofiel:

Williston is ’n plattelandse dorp met ’n boerderygemeenskap in die Noord-Kaap met 288 belydende en 55 dooplidmate.

Leraarsprofiel:

  • Die kandidaat moet ooreenkomstig Artikel 9 van die Kerkorde sy/haar werksaamhede verrig.
  • Van die kandidaat word verwag om by die bestaande strukture in te skakel en moet effektief in spanverband saamwerk.

Vergoeding:

  • Onderhandelbaar volgens die Noord-Kaapse sinodale riglyne.
  • Gratis verblyf in ’n ruim pastorie.
  • Gemeentevoertuig en brandstof word voorsien.

Aansoeke:

  • Aansoek en ’n CV (nie langer as vier bladsye);
  • ’n Persoonlikheidsontleding;
  • Name en kontaknommers van minstens twee onlangse referente.
  • Sluitingsdatum vir aansoeke: 29 Februarie 2016.

Kontakbesonderhede:

Kontak die skriba vir relevante inligtingstukke:

Kantoor: 053 391 3045
Huis: 053 391 3172
Sel: 072 148 5890
E-pos: ngkwilliston@maxitec.co.za

Kandidate moet vir ’n onderhoud beskikbaar wees op ’n datum, tyd en plek soos deur die pre-adviespaneel bepaal en moet ook vir ’n moontlike preekbeurt beskikbaar wees.

Diensaanvaarding 1 Mei 2016 of soos in oorleg met die suksesvolle kandidaat onderhandel.

Die kerkraad behou hom die reg voor om geen aanstelling te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top