Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Ng Kerk Windhoek-Wes

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Predikant (met spesiale aandag aan jeugbediening)

Sluitingsdatum: 18 Maart 2016.

GEMEENTEPROFIEL

Windhoek-Wes is ’n voorstedelike gemeente met baie jeugdige gesinne. Die gemeente se droom is van ’n gemeenskap waar almal mekaar aanvaar en verstaan en God liefhet. Die leierskapspan is ’n diverse en dinamiese span wat bestaan uit twee predikante, twee jeugwerkers, ’n maatskaplike werker en ’n aanbiddingskoördineerder.

KANDIDAATPROFIEL

  • Passie vir kinders en jongmense.
  • Moet ’n gekwalifiseerde NG predikant wees.
  • Musikale bevoegdheid ’n aanbeveling.

AANSOEK:

  • Volledige CV.
  • Kontakbesonderhede van verwysings.

DIENSAANVAARDING: So gou as moontlik.

VERGOEDINGSPAKKET: Kompeterende markverwante salaris.

SLUITINGSDATUM: 18 Maart 2016.

E-Pos: admin@ngwes.com

NAVRAE: Tel. (00264) 61-22 6834 (Windhoek – Namibië).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top