Opgehefde hande van gebrokenes wys hul engel-skap
Die uur van die engel deur Karel Schoeman Die uur van die engel is ’n boek wat die leser, in die woorde van Karel Schoeman self, op ’n inwaartse reis neem, skryf Cas Wepener. Toe ek die boek die eerste keer gelees het, was ek ’n proponent in die Karoo. Ek was vars uit die […]
Opgehefde hande van gebrokenes wys hul engel-skap Lees verder
Lees dié boek








