Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Danie Mouton

Koronavirus: Nou is kerk ook digitale leergemeenskap

Hoe lyk “beste praktyk” vir digitale kommunikeer­ders in ’n tyd van abnormaliteit? Wat is die moets en moenies vir gemeentes wat – gebore uit die nood – via die web wil aanhou funksioneer? Op Twitter deel iemand ’n keusevraag: “Who led the digital transformation of your company?” Jy moet kies tussen die besturende direkteur, die […]

Koronavirus: Nou is kerk ook digitale leergemeenskap Lees verder

Artikels Koronavirus

Skep só spesiale kapitaal

Bonding in worship: A ritual lens on social capital in African Independent Churches in South Africa Cas Wepener, Ignatius Swart, Gerrie ter Haar en Marcel Barnard (reds) Uitgewer: Peeters Publishers, 2019 Vir kerke in Afrika, waaronder die NG Kerk, is gemeenskaps­ontwikkeling en die bestryding van armoede ’n wesenlike deel van ons roeping. Hierdie uitstekende navorsing

Skep só spesiale kapitaal Lees verder

Boeke

Gemeentes se geldsake: ‘Kontrole is die basis van vertroue’

Ons hoor gereeld van geld wat in gemeentes wegraak. So word die voormalige skriba van PE-Moedergemeente tans op be­drogklagte van meer as R400 000 verhoor. Die skriba van ’n ander Baaise gemeente is op parool nadat sy tronkstraf vir diefstal van kerkgeld uitgedien het. Ook plattelandse gemeentes loop deur. Ek verneem die skriba van so

Gemeentes se geldsake: ‘Kontrole is die basis van vertroue’ Lees verder

Rubrieke
'n Voorliefde vir die natuur en reis het Schoeman onlangs na die Tankwa Karoo geneem.

“Meer lig as hitte” nuwe redakteur se pad met Kerkbode

LE ROUX SCHOEMAN is onlangs aangestel as Kerkbode se nuwe redakteur en neem die leisels in Januarie 2019 oor. Sy oë blink wanneer hy oor sy werk praat. Schoeman wil lesers boei en innooi eerder as wegstoot of verveel. Dit verg vir hom meer lig as hitte. Wie is Le Roux en hoe sien hy

“Meer lig as hitte” nuwe redakteur se pad met Kerkbode Lees verder

Nuus

Predikante, lidmate lees dié toeganklike boek

JESUS CHRISTUS, SEUN VAN GOD, ÍS ONS VERSOENING: ’N MISSIONÊRE CHRISTOLOGIE Deur Pieter Verster Uitgewer: SUN MeDIA Resensie deur Danie Mouton Die bevatlike Afrikaans waarin Pieter Verster die navorsings­resultate van sy ondersoek na ’n missionêre Christologie neerpen, maak hierdie om­vattende publikasie toegank­lik vir ’n wyer gehoor. Nie net vakkundiges nie, maar ook predikante en lidmate

Predikante, lidmate lees dié toeganklike boek Lees verder

Boeke
Teologiese studente van die teologiese skool in Chennai in ligte luim. Foto: Danie Mouton

Die Here se seën vloei deur Wellington na Indië

Bybel-Media is deur Bybelkor en die Nehemia-Bybelinstituut al jare lank betrokke by ’n omvangryke bediening in Indië. DS DANIE MOUTON, voorsitter van Bybel-Media se direksie, was deel van ’n leiersgroep wat onlangs daar besoek afgelê het. Hy vertel wat hulle beleef het. Die kinders is inspirerend. Hul vlytige vinger­tjies blaai blitsig deur die Bybel se

Die Here se seën vloei deur Wellington na Indië Lees verder

Artikels
Lawrence en Carol Bernard van Thornhill met hul watertenks en pomp wat hulle van die kerk ontvang het na ’n brand hul plaas in puin gelê het. ’n Totaal van 52 tenks en 26 pompe is aan brandslagoffers geskenk. Foto’s: Danie Mouton

Oos-Kaapse kerk help brandslagoffers

“As hulle nie nou reeds gevlug het nie, is hulle vandag sekerlik dood.” Hierdie gedagte flits deur Lawrence Bernard se kop toe hy en Carol, sy vrou, net-net die grootpad haal. Hulle moes van hul plaas vlug, voor woedende vlamme, aangedryf deur ’n stormwind wat skielik skerp rigting verander het. Terwyl hulle veiligheid haal, dink

Oos-Kaapse kerk help brandslagoffers Lees verder

Nuus

‘Openbaring’ vra dissipelskap

READING REVELATION RESPONSIBLY, UNCIVIL WORSHIP AND WITNESS: FOLLOWING THE LAMB INTO NEW CREATION Deur Michael Gorman Cascade Books, 2011 Sommige boeke fokus jou lewe nuut. Reading Revelation responsibly, uncivil worship and witness: Following the Lamb into New Creation deur Michael Gorman is in my geval so ’n boek. Openbaring is vir baie Christene ’n boek

‘Openbaring’ vra dissipelskap Lees verder

Lees dié boek
Dr Ben van Tonder was dr Trix Truter se voete. Die leraars het mekaar se voete oor en weer gewas as simbool van diens en onderwerping. Predikante het ’n belangrike rol in die skeuring gespeel, iets wat nie weer mag gebeur nie.

Graaff-Reinet versoen na 9 dekades van skeuring

Op Graaff-Reinet in die Oos-Kaap het taalnasionalisme nege dekades gelede tot ’n kerkskeuring gelei wat die hele gemeenskap verdeel het. Nou is die wonde geheel, het daar versoening gekom en is die twee kerke weer een. DANIE MOUTON vertel die verhaal. Geesdriftige handeklap begroet lidmate wanneer hulle by Nuwekerk op Graaff-Reinet uitstap. Dit is die erediens om

Graaff-Reinet versoen na 9 dekades van skeuring Lees verder

Artikels
Scroll to Top