Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Lees dié boek

Dis belangrik om sulke stemme te hoor

GOD, GAY, GENADE Deur Retha Benadé Uitgegee deur Naledi, 2017 Die Vrystaatse Sinode het by sy jongste sitting gevra vir ’n rond­te gesprek oor verhou­dings tussen mense van dieselfde geslag. Ook in ander sinodes is sulke gesprekke aan die gang. Omdat dit belangrik is dat daar ook in sulke ge­sprekke na die stemme van gelowige, […]

Dis belangrik om sulke stemme te hoor Lees verder

Lees dié boek

Die ‘Tussen-Testamentêre tydperk’ toe nooit stil

EARLY JUDAISM: THE EXILE TO THE TIME OF JESUS Deur Frederick J Murphy Uitgewer: Hendrickson Publishers, 2002 Resensie deur Jacobus de Bruyn Die meeste dominees en lidmate het seker geleer van ’n sogenaamde “stil-tyd­perk” tussen die Ou en Nuwe Testamente. ’n Periode van ongeveer 400 jaar ná die profeet Maleagi se optrede waarin die stem

Die ‘Tussen-Testamentêre tydperk’ toe nooit stil Lees verder

Lees dié boek

Kreider bring lesse uit die vroeë kerk

THE PATIENT FERMENT OF THE EARLY CHURCH: THE IMPROBABLE RISE OF CHRISTIANITY IN THE ROMAN EMPIRE Deur Alan Kreider Uitgegee deur Baker Publishing Group Resensie deur Freddie Schoeman Waarom het die vroeë kerk ge­du­rende die eer­ste drie eeue van sy bestaan so merkwaardig gegroei ten spyte van vervolging? Wat het mense daartoe gelei om deel

Kreider bring lesse uit die vroeë kerk Lees verder

Lees dié boek

God nooi ons uit om deel te word van sy lewe

THE DIVINE DANCE: THE TRINITY AND YOUR TRANSFORMATION Deur Richard Rohr, saam met Mike Morrell Uitgewer: Whitaker House, 2016 Resensie deur Christo de klerk Dié boek is geskryf vir diegene wat ook vra: Hoe is dit moontlik dat na 2 000 jaar se blootstelling aan die evangelie, so min transformasie in Christene se le­we is,

God nooi ons uit om deel te word van sy lewe Lees verder

Lees dié boek

Met Van Gogh op ’n verbeeldingryke reis

Ek het nie geweet dat die skilder Vincent van Gogh op sy dag ’n NG dominee was, én ’n sendeling van die Nederlandse Gereformeerde Kerk onder Belgiese mynwerkers, of dat sy werke deurspoel word met sterk Christelike simboliek nie – nie voordat ek Jethani se boek gelees (in oudio-formaat geluister) het nie. Die boek handel nie oor Van Gogh as sulks nie, maar nooi dié geloofsworstelende kunstenaar om, met behulp van sy skilderye en briewe, ons gids te wees op ’n buitengewone reis.

Met Van Gogh op ’n verbeeldingryke reis Lees verder

Lees dié boek
Scroll to Top