Sending is erediens is sending …
Ons weet almal dat die sending van die kerk buite die vier mure van die kerkgebou plaasvind
Sending is erediens is sending … Lees verder
Lees dié boekOns weet almal dat die sending van die kerk buite die vier mure van die kerkgebou plaasvind
Sending is erediens is sending … Lees verder
Lees dié boekHoe kan elke gelowige op eenvoudige en praktiese maniere missionaal leef in die omgewing of
Vyf missionale geloofsgewoontes Lees verder
Lees dié boekAs jy betrokke is by die vorming van dissipels, hetsy as kategeet, kleingroepleier of predikant, is hierdie
Dit is gewoontes wat moet verander Lees verder
Lees dié boek“This book is about reading the New Testament in
Flemming wil die Bybel missionaal lees Lees verder
Lees dié boekBecoming the Gospel: Paul, Participation, and Mission (The Gospel in Our Culture Series) Deur: Michael J Gorman Uitgegee deur: William B Eerdmans Publishing Company, Grand Rapids, Michigan. 2015 Die vermaarde sendingkundige, Lesslie Newbigin, sê in sy boek The gospel in a pluralist society: “I am suggesting the only answer, the only hermeneutic [means of interpretation]
Hoe word ’n gemeente missionaal? Lees verder
Lees dié boekSABBATH AS RESISTANCE Saying NO to the culture of NOW deur Walter Brueggemann Die wêreld waarin ons leef snel voort teen ’n al groter spoed. Ek voel gereeld al hoe meer gejaagd en ek voel voortdurend asof ek al hoe meer agter raak. Daar is die heeltyd meer om te doen, en minder tyd om
Nee vir die gejaagdheid Lees verder
Boeke Lees dié boekTHE CHALLENGE OF JESUS Deur NT Wright Uitgegee deur InterVarsity Press, 1999 Vandag is dit na my besef vir die kerk uiters nodig om te konsentreer op Jesus. Te midde van al die baie woelinge, gesprekke en sienings wat die rondte doen, is dit vir die dissipels van Jesus deurslaggewend om net weer helder te
Kyk weer helder na die Here wat ons volg Lees verder
Boeke Lees dié boek